Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Olivet Luxury Tent

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, mooi en luuks. Ons 4 nagte in Mount Olivet Luxury Tent was alles waarvoor ons gehoop het! Die tent bied alles wat 'n mens nodig het en is baie smaakvol gedoen. Daar is lekker gemaklike sitplekke binne en buite die tent waar 'n mens kan sit ek lees, of sommer net die mooi van die bos kan sit en indrink. Die nagte was bitter koud, maar die lugreëling, snoesige dons duvet en ekstra warm kombers het ons lekker warm gehou. Die kombuisie is uitgerus met alles wat 'n mens nodig het. Selfs die handdoeke in die badkamer is sag en luuks. Die uitsig vanaf die tent is ongelooflik mooi en ons het lekker gebraai op die Weber op die dek, terwyl die sonsondergang die berge voor ons pienk kleur en die njalas, rooibokke en blesbokke verby kom na die watergat toe. Braaihout is ook beskikbaar van die eienaar teen 'n baie billike prys. Die grond is groot genoeg om lekker op rond te stap. Ons het ook lekker tyd spandeer in Marakele Nationale Park, wat net 'n paar minute se ry weg is. Ons is terug huis toe met ons batterye behoorlik herlaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmarenthia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik en baie rustig. Wat 'n wonderlike ervaring! Die natuur om jou is besonders. So rustig! Sal definitief weer gaan. Al wat dalk 'n probleem/struikelblok kan wees, is dat alles sonkrag is. In die winter laai dit nie so goed nie, so krag moet baie spaarsaam gebruik word. Geen WiFi - maar selfoonsein is baie goed. Geen televisie nie. Geen skoonmaakdiens nie, jy is self verantwoordelik om die tent op te ruim na die tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Top notch secluded bush glamping getaway. We totally enjoyed our stay. Very quiet and tranquil. Very clean and cosy luxury tent with a well-stocked kitchenette (they even provided a box of matches ). The host did outstandingly as a host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantoné F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and rejuvenating. We had a wonderful stay. It was so relaxing and quiet. The star gazing at night was incredible, and our host was very helpful. Great place to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khabonina M
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Awesome and marvelous. It was excellent and the hosts were good to me, would love to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Secluded luxury with a view. Beautiful setting with an all-round mountain view. We enjoyed the peaceful braai area and the multi-coloured Bushveld birds that visit during the day. The finer touches add so much - the books, the games in the coffee-table drawers, the luxurious towels. And - solar power! No load shedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Simon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 30, Deel 28, Erf 30, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dbe4326093b3d9c01dd4f2d5e65245ac5c6c18d5b3a245ccc7b7b6f0af25715614e41229baea56e63a30af8976a5b67c555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Plot 30 Section 28 Portion 30 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53173440325 27.472395088479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang