Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Park Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Christine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons kinders het die slaap in die permanente tent vreeslik geniet. Dit was een van ons hoogtepunte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zacharias (zagrys) W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Het heerlik ontspan na lang dag op pad. Stel voor 'n klein tafeltjie of bedkassie tussen 2 beddens om klein goedjies op te plaas wat deur die nag benodig mag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Heerlik gekuier! Ek het buitengewoon geniet en alhoewel ek nie baie fiks is nie, kon ek deur die kloof tot bo-op die berg stap. Die uitsig is fantasties, selfs al gaan jy net halfpad teen die berg op! Daar is verskeie staproetes wat iets vir almal bied. Die geriewe was skoon en netjies. Daar was vinnige en vriendelike diens by die ontvangs en die restaurant, en almal laat mens tuis voel. Ek sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Mount Park Guest Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Linda. Hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms.

Koobie N
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Awesome sites and views. It was amazing, suitable to our agenda to complete paintings. Spacious and comfortable. Just needs heaters; it would be a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Ek het heerlik by Mount Park Guest Farm gekuier en sommer ekstra dag gebly. Ek het heerlik gekamp. Die geriewe was skoon, netjies met oorgenoeg warm water. Dit was wonderlik om verskeie staproetes te hê om van te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Pragtige plek. Ons het in die safaritent gebly. Baie oulike kombuisgeriewe. Die plek is baie netjies. Daar is ook n paar staproetes en mens kan rustig by die dam ook sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Mount Park Guest Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Adelle.

Ilse B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Kampeer soos 'n karavaner sonder dat jy 'n karavaan besit - fantasties. Dis 'n fantastiese idee en opstelling. Die Karavaan is gerieflik toegerus met 'n volledige tent en braaigeriewe. Die eienaars is baie gasvry en gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer. Die ablusiegeriewe is silwerskoon. Daar is 'n gerieflike "tab"-opsie sodat wat jy by die restaurant nuttig of die winkeltjie koop, eers aan die einde betaal word wanneer jy uitklok.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2021

Sakreisiger-klas Die tente het basies niks in. Nooit weer!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marietjie
Mount Park Guest Farm
Beste Johan. Namens die bestuur en eienaars van Mount Park wil ek ons verskoning aanbied dat julle die verblyf in een van ons safari tente nie aangenaam gevind het nie. Ek sal binnekort met u in aanraking kom. Groete vanaf die besprekingskantoor.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

'n Pragtige, rustige plasie in die berge. Ons het die plaaskuier so baie geniet, dit was baie rustig gewees, met die mooiste uitsig oor die berge, en die pragtige tuine. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene R
1 nag
4.8
Okt 2020

Pragtige plek en so rustig! Kan dit definitief aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om behulpsaam te wees! Dankie veral aan Marietjie en Shirley :-)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D132 Mount Park Gasteplaas, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTVhMzBkLWEwMjctNDM2My05M2RkLTFiMGExMTAxZjMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 D132 Mount Park Guest Farm Upper Dargle 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.549546944444 29.964124722222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang