Mount Park Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Christine S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Zacharias (zagrys) W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig. Het heerlik ontspan na lang dag op pad.
Linda G - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Lees meerMount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Linda. Hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms.
Koobie N - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome sites and views.
Linda G - Aug 2022
Algehele gradering
Ek het heerlik by Mount Park Guest Farm gekuier en sommer ekstra dag gebly.
Adelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Adelle.
Ilse B - Aug 2021
Algehele gradering
Kampeer soos 'n karavaner sonder dat jy 'n karavaan besit - fantasties.
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Sakreisiger-klas
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Beste Johan.
Namens die bestuur en eienaars van Mount Park wil ek ons verskoning aanbied dat julle die verblyf in een van ons safari tente nie aangenaam gevind het nie.
Ek sal binnekort met u in aanraking kom.
Groete vanaf die besprekingskantoor.
Kobus V - Jan 2020
Algehele gradering
'n Pragtige, rustige plasie in die berge.
Marlene R - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek en so rustig! Kan dit definitief aanbeveel.
Cecilia S - Okt 2019
Algehele gradering
Very comfortable and family friendly.
Samukelisiwe S - Sep 2019
Algehele gradering
Our stay was wonderful and an absolute pleasure. Nothing feels better than being out in nature.
Cornelia G - Okt 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Jullian J - Mei 2017
Algehele gradering
I will definitely recommend this hidden paradise to anyone who wants a refreshing experience.
Yvette V - Apr 2017
Algehele gradering
Ek sal Mount Park aanbeveel vir enige iemand wat uit die stadsgejaag wil kom.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Yvette. Dit word opreg waardeer. Ons is bly dat jul die verblyf hier geniet het.
Cindy K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in pragtige omgewing.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Catherine C - Apr 2017
Algehele gradering
Beautiful location and simple but clean accommodation.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback Catherine.
Albie R - Mrt 2017
Algehele gradering
Presies wat ons gesoek het.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly dat u die kuiertjie hier by Mount Park geniet het.
Piet P - Mrt 2017
Algehele gradering
Absolute fantasties en wat 'n heerlike stap in die berge.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly jul het jul verblyf hier geniet.
Antionette D - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig en salig!
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het lekker by ons gekuier.
Marina W - Apr 2017
Algehele gradering
Rustigheid in die berge.
Annette B - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons het aanvanklik ons tarief bepaal op R120 per persoon per nag maar later aangepas na 'n per eenheid tarief soos die res van ons behuising.
Jeanette P - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plaas met interessante geskiedenis.
Lees meerNico B - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was rerig awesome.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Ons is baie bly julle het jul verblyf hier geniet.
Ria W - Jul 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Ria,
So jammer om van jul slegte ervaring te verneem. Ek het jou probeer kontak om te hoor hoekom jul vroeg vertrek het, maar was nie baie suksesvol nie. Die aangeleentheid sal dadelik die nodige aandag geniet.
Estie V - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Ons is bly jy het jou besoek hier by ons geniet.
Cathryn C - Okt 2016
Algehele gradering
Beautiful setting for a relaxing holiday.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Thanks Cathryn - hope to see you again.
Marita V - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en ons het die sneeu beleef!
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis aandag gee aan die slaapbank. Ons was baie dankbaar vir die sneeu en reën want dit was regtig baie droog. Gaan kyk gerus op ons Facebook bladsy vir foto's van die sneeu.
Sophie W - Jul 2016
Algehele gradering
Amazing chilled weekend.
Celest K - Apr 2016
Algehele gradering
Stil, rustig, skoon.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vicki B - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Nardus R - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker rustige en pragtige omgewing; net reg om heerlik uit te rus.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering, word baie waardeer.
Bm D - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig.
Gerdine D - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige ou huis op 'n pragtige plek.
Vivian V - Jan 2016
Algehele gradering
Aangename plek en uitstekende diens.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Vivian. Ons beplan om ekstra twee-slaapkamer eenhede aan te bou gedurende 2016. Hoop om julle weer hier te ontvang.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Manie B - Des 2015
Algehele gradering
Die kampplek was baie mooi!
Chrstie R - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing, heerlik ontspannend.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons streef daarna om dit vir ons gaste so aangenaam moontlik te maak.
Karen V - Sep 2015
Algehele gradering
Rustig en pragtig!
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer!
Jan O - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtig en nostalgies!
Jan K - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekende ruskans op pad terug na huis!
Nico S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Dewaldt L - Des 2015
Algehele gradering
Ontspanning uit die boonste rakke.
Mount Park Guest Farm se terugvoer
Beste Dewaldt,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons probeer ons bes om dit vir gaste so aangenaam moontlik te maak.
Francois E - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en gekry wat ons verwag het.
Lees meerMount Park Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. My man het gaan kyk na die stortdeur, maar kan niks daaraan doen nie - dit is so 'n tipe deur. Die mikrogolfoond is intussen reggemaak. Hoop om u weer hier te sien.
Graham W - Jul 2015
Algehele gradering
Brilliantly clean and functional.
Herma G - Aug 2015
Algehele gradering
Ek sou soontoe wou teruggaan, pragtige wêreld, sal heerlik wees om vir 'n paar dae oor te bly en die Middellande goed te verken.
Martie F - Jan 2015
Algehele gradering
Was stoksielalleen in die kampterrein en dit het ons goed gepas.
Petrus F - Mrt 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Bertie V - Feb 2014
Algehele gradering
What a beautiful, peaceful place to stay, staff are friendy and supportive
Debbie D - Jan 2014
Algehele gradering
Pragtig en so rustig!
Thiloshne N - Jul 2014
Algehele gradering
We had an absolutely spectacular time.
Karin M - Jun 2014
Algehele gradering
Kan nie anders as om te rus nie! Sal aanbeveel vir 'n langnaweek.
Madeleine E - Des 2013
Algehele gradering
Jewel of a place, central to all you want to see and do on the Midlands Meander.
Lees meer- Kapasiteit: 120 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: D132 Mount Park Gasteplaas, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang