Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Park Guest Farm

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D132 Mount Park Gasteplaas, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Park Guest Farm is in die pragtige Dargle-streek van die KwaZulu-Natalse Middellande aan die voet van die Inhlosana-berge geleë. Die diverse kombinasie graslande, inheemse woude en vleilande wat jy hier sal vind bied 'n habitat vir 'n groot verskeidenheid voëlspesies soos die Kaapse papegaai, lelkraanvoël, Knysna-loerie en heelwat meer.

Dit is 'n beesplaas wat ook verblyf in 2 cabins, 2 kothuise, plaashuis, karavaan en kampplekke bied. Sowat 40 hektaar van die plaas se oppervlak is 'n natuurlike woud waar die rare boomdassie bly. Jy mag dalk net gelukkig genoeg wees om hulle kenmerkende roep in die nag te hoor. Die res van die plaas bestaan uit berge, 'n groot, natuurlike vleiland en sommige timmerhout- en graslande.

Die Logger-roete, Dassie-roete, Loeriesvlug, Ystervark-kruip en Luiperdsprong is heerlike voetslaanroetes op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christine S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons kinders het die slaap in die permanente tent vreeslik geniet. Dit was een van ons hoogtepunte!
Jun 2024
Zacharias (zagrys) W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Het heerlik ontspan na lang dag op pad. Stel voor 'n klein tafeltjie of bedkassie tussen 2 beddens om klein goedjies op te plaas wat deur die ...
Sien meer
Jan 2024
Madi (mg) D
4.8
'n juweel aan die voet van iNhlosane Piek. Rustig en wonderskoon. 'n juweel aan die voet van iNhlosane Piek. Rustig en wonderskoon, 'n pragtige plek w...
Sien meer
Nov 2024
Linda G
4.8
Heerlik gekuier! Ek het buitengewoon geniet en alhoewel ek nie baie fiks is nie, kon ek deur die kloof tot bo-op die berg stap. Die uitsig is fantasti...
Sien meer
Sep 2023
Koobie N
4.6
Awesome sites and views. It was amazing, suitable to our agenda to complete paintings. Spacious and comfortable. Just needs heaters; it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • D132 Mount Park Gasteplaas, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mount Park Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D132 Mount Park Gasteplaas, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTVhMzBkLWEwMjctNDM2My05M2RkLTFiMGExMTAxZjMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 D132 Mount Park Guest Farm Upper Dargle 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.549546944444 29.964124722222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang