Mount Royal 28
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopjeweg 8, Sandton, 2057, Gauteng
- Vanaf R739 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mount Royal 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die verblyf is 'n bekostigbare opsie vir ontspannings- en sakereisigers.
Die duplekswoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping en 'n leefarea, 'n kombuis en 'n badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n gemaklike sitarea en 'n lessenaar. Daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n balkon. Gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium is ook beskikbaar.
Die kompleks is gerieflik naby Sandton City en Nelson Mandela Square geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kopjeweg 8, Sandton, 2057, Gauteng
- Gaste dink Mount Royal 28 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopjeweg 8, Sandton, 2057, Gauteng