Mount Royal 9
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopje-weg 8, Morningside, 2057, Gauteng
- Vanaf R736 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mount Royal 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die woonstel is 'n bekostigbare opsie vir vakansie- en sakereisigers.
Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping en 'n leefarea, kombuis en 'n badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en dit lei na 'n balkon. Daar is ook gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium.
Die kompleks is naby Sandton City en Nelson Mandela Square geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kopje-weg 8, Morningside, 2057, Gauteng
- Gaste dink Mount Royal 9 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopje-weg 8, Morningside, 2057, Gauteng