Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Royal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Mount Royal
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryke W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke W

Pragtige plekkie.

Die huis was netjies en goed toegerus met alles wat mens sou nodig kry, en loopafstand van restaurante en winkels. En dis naby aan die strand!

Wilise L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilise L

Pragtige ligging, ideaal vir 2 families.

Ons het baie lekker gebly by Mount Royal. Die huis het alles wat ons nodig gehad het, en is baie gerieflik. Dis die ideale tuiste vir twee families. Die ligging is fantasties en ons het elke aand se sonsondergang terdeë geniet. Ons sal beslis weer wil gaan.

Rudi L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Perfek.

'n Huis met die perfekte ligging, baie karakter (nes die eienaar) en die huis is toegerus met alles wat jy benodig en nog meer. Het die geskiedenis van die huis en Yzerfontein baie geniet. Die eienaar, Doeks, was baie hulpvaardig en baie aangename persoon.

Hermien P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P

Wonderlike huis.

Die huis is fantasties toegerus en sal baie gerieflik meer mense huisves as net die twee van ons. Die pragtige strand is net oorkant die pad. Sal beslis die plek aanbeveel!

Mariaan K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan K

Heerlike verblyf!

Mount Royal is ‘n uitstekende eenheid. Uiters netjies. Baie goed toegeruste eenheid, alles werk en is van goeie gehalte. Die ligging is perfek.

Daron G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daron G

Brilliant view.

Mrs. Basson was absolutely helpful and professional. Accommodation was very neat and clean. Will definitely recommend and revisit.

Katrina D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina D

Dit was fantasties.

Was ongelooflik lekker naby die see en vriendelike mense. Sal weer terug gaan.

Lorretta S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorretta S

Most enjoyable time with friends.

Fantastic location local people very friendly house well accommodating Beautiful beach a really lovely place to go and relax.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4048d58f61736038d7ea851bdf330b736a105dc5a540adf5b5dd6079c84340a17142d57e77a09f765498f5945d077ee4093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 1st Avenue 20 Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.34402041618 18.160420507193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang