Mount Royal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mount Royal is in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Die huis is onlangs gerestoureer en is een van die oudste geboue in die ou deel van Yzerfontein, vol karakter en sjarme.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor instapkaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die ander 3 kamers is in die woonstel en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en die derde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens.
Daar is 'n aparte toilet en stort in die "binnehof". Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n groot tafel met sitplek vir 8 gaste en is toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, insluitend 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n binnebraai. Die sitkamer se deure maak oop op die stoep en buitebraai, met pragtige uitsigte oor die see. Die TV het alle DStv-kanale beskikbaar. Daar is parkeerplek beskikbaar.
Tydens beurtkrag is daar 'n sonnestelsel. Die oond en die woonstel is nie aan die stelsel gekoppel nie.
Mount Royal is baie sentraal geleë binne loopafstand van die see en meeste van die winkels en geriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Florence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Mount Royal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang