Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Royal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mount Royal is in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Die huis is onlangs gerestoureer en is een van die oudste geboue in die ou deel van Yzerfontein, vol karakter en sjarme.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en instapkaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die ander 3 kamers is in die woonstel en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte toilet en stort in die binnehof. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n groot tafel met sitplek vir 8 gaste en is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n binnebraai toegerus. Die sitarea se deure lei na 'n stoep en buitebraai, met 'n pragtige uitsig oor die see. Die TV het die volle DStv-pakket. Daar is parkeerplek beskikbaar.

Tydens beurtkrag is daar 'n sonkragstelsel. Die oond en die woonstel is nie aan die stelsel gekoppel nie.

Mount Royal is baie sentraal geleë binne loopafstand van die see en meeste van die winkels en geriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Mount Royal
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mount Royal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4048d58f61736038d7ea851bdf330b736a105dc5a540adf5b5dd6079c84340a17142d57e77a09f765498f5945d077ee4093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 1st Avenue 20 Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.34402041618 18.160420507193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem