Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Savannah Game Reserve

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gugu M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Exceptional. It was a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie geniet en die diens vanaf die oord was baie goed. Die ontbyt het ons geniet ingesluit in die prys. Die wildsrit was aangenaam. Die persoon wat bestuur het, was effe stil, maar aan die einde het ons gesels en gesien wat ons wou. Kameelperd en die bestuurder van die voertuig het 'n baie noue verhouding en dit was so spesiaal gewees. Hy is lief vir die natuur. Ek beveel dit aan. Rus sal mens verseker rus en die uitsig is ook spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Absolutely spectacular. We really enjoyed our stay. Definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Overall we had the best experience though it was a very cold weekend. The weekend stay was memorable however the room was very cold and the aircon wasn't working properly though the management had to look at it and fix where they can. We appreciated the prompt response to the issue and was handled with immediate effect. The game drive with Shadrack was the highlight of the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xanthe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Lovely stay and good value for money, with friendly staff always willing to help. Only negative is the excessive amount of flies, otherwise it was a wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dream
Mount Savannah Game Reserve
Dear Xanthe, Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Mount Savannah Game Reserve. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We hope to see you at Mount Savannah Game Reserve again soon. Kind regards, Gliden Zwane Lodge Manager

Shirese N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

50ste verjaardag-wegbreek Dit was 'n baie lekker wegbreek. Die area is pragtig. Die diens was baie goed. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2020

Baie vriendelike staff. Baie netjies. Baie veilig. Baie behulpsaam gewees. Sal beslis weer daar oorslaap. En sal mense aanbeveel. Dis naby genoeg aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

An enjoyable weekend spent with family and friends at this jewel of a venue made truly special by the amazing staff. Having booked all four cottages we arrived to welcome drinks and friendly staff who made us feel immediately welcome. Following a brief introduction to the venue we were shown to our rooms, unpacked our bags and returned to the deck where we enjoyed sun-downers while the fire pit was prepared for us. We supplied our own food and drinks supplemented by side dishes prepared by the staff in the tastefully decorated and equipped dining area. After a sumptuous breakfast the next morning we were taken on a game drive with a difference where our host pointed out fauna, flora, caves and a variety of game. The rest of our stay included lounging at the pools overlooking the beautiful valley and soaking up the tranquility which surrounded us. Our stay ended all to soon but we will most certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Besonders rus vir die siel. Kan die plek vir enige een aanbeveel. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Hulle het uitgevind dit was my verjaarsdag en dit spesiaal vir my gemaak. Elke oomblik was waarde vir my geld. Die uitstappie op die wildrit was 'n lekker oggend om te beleef. Die enigste probleem was die hek wat 6 uur gesluit het, verder was dit 'n heerlike naweek met van die vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Baie rustig! Lekker rustige verblyf gehad. Baie behulpsame personeel. Alles baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Mount Savannah Game Reserve
Geagte Louis, Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Mount Savannah.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 54, Danielspruit-plaas No. 518, Wieg van die Mensdom, 23 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZGZkMzA1LTYxYjYtNDFhYy1iYjU4LWU2Y2RjMjEwZDVkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 54, Farm Danielspruit No. 518 Cradle of Human Kind 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.99423967936 27.717645550651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang