Mount Savannah Game Reserve
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 54, Danielspruit-plaas No. 518, Wieg van die Mensdom, 23 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mount Savannah Game Reserve is in die Wieg van die Mensdom op 'n ongerepte stuk grasveld van 2000 ha geleë, en bied die perfekte omgewing vir vriende en familie om wild te kyk en te ontspan.
Verblyf word in 4 chalets gebied. Elke chalet het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea wat 2 kinders onder die ouderdom van 12 kan akkommodeer. Elke chalet is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging , 'n kluis en 'n stoep met buitemeubels toegerus.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Geriewe op die perseel sluit 'n boma met braaigeriewe, 'n plonspoel, kinderspeelarea, sondek met 'n pooltafel, en 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetkamer met 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale in.
Keer terug na die mensdom se geboorteplek en ontdek ons voorvaders se tuiste, of verken skilderagtige roetes, kunsvlytmarkte, grotte en wildreservate in dié omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 379
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 54, Danielspruit-plaas No. 518, Wieg van die Mensdom, 23 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Mount Savannah Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 54, Danielspruit-plaas No. 518, Wieg van die Mensdom, 23 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang