Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Serene

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mosa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazingly perfect. Absolutely amazing, the unit was clean. The place was welcoming and there was peace and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, lekker gekuier, en twee gratis sakkies hout was by die braai plek. Wat 'n wonderlike ondervinding. Alles was reg gewees toe ons gearriveer het. Skoon netjies alles op hulle plek. Dit was lekker om op die stoep te sit en voëls te identifiseer. Daar was 2 gratis sakkies hout wat jy kan gebruik as jy nie hout vir vleisbraai gebring het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joris S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig, skoon, mooi omgewing. Baie skoon en netjies. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker rustig langs die Magaliesberg. Ek het lekker gebly. Die omgewing is mooi en rustig. Huisie is oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhild W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Unique place, must see! Thanks for letting us stay in your fabulous coach. We loved everything about it; what a unique place to sleep in! Well equipped and very clean, beautiful surroundings and a very caring hostess. Really hoping to come back one day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suret C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Een aand was te kort. Die trein was 'n droomwêreld vir die kinders. Alles in die trein was so mooi en skoon. Alles wat ons benodig het, was daar vir ons. Ons het lekker teen die berg opgestap en die oulike plaashond het heeltyd saam met ons geloop. Regtig waarde vir geld, ons wou nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenda
Mount Serene
Baie dankie vir die goeie resensie op LekkeSlaap. Ek is so bly dat julle die verblyf geniet het.

Willemien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Onvergeetlike verblyf. Ons was baie beïndruk met die unieke verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Beslis die beste wegbreek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige natuurskoon naby Pretoria en Johannesburg, 'n lavenis vir die siel. Mount Serene is 'n pragtige plekkie naby Pretoria en Johannesburg. Dit is perfek vir 'n vinnige naweek wegbreek. Die natuurskoon en stilte is wonderlik om jou batterye te herlaai. Ek sal dit hoogtens aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianza M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Waarde vir geld. Mount Serene was presies waarna ons gesoek het. Naby geleë aan 'n hele paar plekke en lekker rustig, in die bos waar die voëls vir jou kom kuier en die pragtige, vriendelikste plaashond!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb3c9f115d75242180543bac87bef79ffafdf764962977115ea8a3fa162a4af8f920d24f8deb26822efcf12f0ff20ab052f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Mount Serene Rustenburg Road R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.858844613431 27.356740236282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang