Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Serene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Mount Serene
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerhild W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhild W

Unique place, must see!

Thanks for letting us stay in your fabulous coach. We loved everything about it; what a unique place to sleep in! Well equipped and very clean, beautiful surroundings and a very caring hostess. Really hoping to come back one day!

Suret C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suret C

Een aand was te kort.

Die trein was 'n droomwêreld vir die kinders. Alles in die trein was so mooi en skoon. Alles wat ons benodig het, was daar vir ons. Ons het lekker teen die berg opgestap en die oulike plaashond het heeltyd saam met ons geloop. Regtig waarde vir geld, ons wou nie huis toe gaan nie.

Mount Serene se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie op LekkeSlaap. Ek is so bly dat julle die verblyf geniet het.

Mount Serene
Willemien V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Onvergeetlike verblyf.

Ons was baie beïndruk met die unieke verblyf.

Rudi S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Awesome.

Beslis die beste wegbreek ooit.

Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Pragtige natuurskoon naby Pretoria en Johannesburg, 'n lavenis vir die siel.

Mount Serene is 'n pragtige plekkie naby Pretoria en Johannesburg. Dit is perfek vir 'n vinnige naweek wegbreek. Die natuurskoon en stilte is wonderlik om jou batterye te herlaai. Ek sal dit hoogtens aanbeveel.

Neels G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Baie lekker. Kan Mount Serene aanbeveel.

Lekker om weer in 'n trein te slaap. Die trein is baie mooi gerestoureer. Kombuis is volledig toegerus. Unieke ondervinding vir die kinders om in 'n trein te slaap.

Eugenie Coetzer D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie Coetzer D

Baie lekker.

Heerlik gewees! Wat 'n avontuur om in so 'n ou trein te slaap. Die kinders het dit veral baie geniet, en ons het die stilte en voëltjies baie geniet.

Reandre L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reandre L

Lekker rustige verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet.

Linette E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette E

Rustige unieke ervaring.

Ons het baie lekker gekuier, dit was 'n unieke ervaring om in so 'n ou trein te bly.

Rod P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod P

Without a doubt we'll be back soon.

A very unique experience, the carriage is just about completely original and brings back memories of train travel many years ago. Everything we needed was there, and the bed was very comfy. I was woken by the sweet sound of swallows chirping outside the window. For bird lovers, this destination is fantastic with birds around us all day.

Johan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Gemaklik en veilig.

Die trein was interessant en gemaklik vir 4 van ons. Die swembad was 'n wenner om in af te koel en dit is stil met 'n goeie uitsig.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb3c9f115d75242180543bac87bef79ffafdf764962977115ea8a3fa162a4af8f920d24f8deb26822efcf12f0ff20ab052f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Mount Serene Rustenburg Road R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.858844613431 27.356740236282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang