Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Serene

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Serene is 'n 54 hektaar-plaas teen die hange van die Magaliesberge in die Magaliesberg-biosfeerreservaat. Hierdie selfsorgeenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n unieke en privaat wegbreek.

The Coach is 'n spoorwegkompartement van 1937 wat gerestoureer is en slaapplek aan 8 gaste bied. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kompartement het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die stoep het 'n braai-area met 'n uitsig oor die privaat swembad, oerwoudgimnasium en swaai.

The Stone Cottage is van plaaslike klippe gemaak en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kothuis is oopplan en het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mirkogolf en stoof toegerus is. Die skuifdeure lei na die stoep met 'n braai-area en swembad.

Elke eenheid skuil in die bos en verseker privaatheid. Beide eenhede het kaggels en is selfsorg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Gerhild W
Saam met vriende
5.0
Unique place, must see! Thanks for letting us stay in your fabulous coach. We loved everything about it; what a unique place to sleep i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Suret C
Gesin met klein kinders
5.0
Een aand was te kort. Die trein was 'n droomwêreld vir die kinders. Alles in die trein was so mooi en skoon. Alles wat ons benodig het, was daar vir o...
Sien meer
Jun 2024
Willemien V
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlike verblyf. Ons was baie beïndruk met die unieke verblyf.
Jun 2024
Rudi S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Beslis die beste wegbreek ooit.
Apr 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige natuurskoon naby Pretoria en Johannesburg, 'n lavenis vir die siel. Mount Serene is 'n pragtige plekkie naby Pretoria en Johannesburg. Dit is...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Mount Serene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb3c9f115d75242180543bac87bef79ffafdf764962977115ea8a3fa162a4af8f920d24f8deb26822efcf12f0ff20ab052f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Mount Serene Rustenburg Road R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.858844613431 27.356740236282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang