Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Bliss on Hibiscus

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Talita K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie netjies, skoon, modern en naby genoeg aan alles. Regtig waarde vir geld. Sal vir seker weer die plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauryn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier, al die geriewe was gepas vir ons kuier. Dit was 'n fantastiese naweek. Perfekte plek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Felt at home. Thank you for your beautiful place and the hospitality was top notch. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fay F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Great! Lovely host! Lovely, safe and secure complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Pragtige, nuut, skoon, gerieflike slaapplek. Ons het lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameleatha J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Die eienaar het die plekkie as thoughtful omskep, hy het seker gemaak jy het alles. Mountain Bliss kuier was fantastic. Die plekkie het van alles tot op asyn as jy vergeet het iets, dus netjies, veilig en het alles wat jy kan aan dink. Ons het die plekkie terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacquin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Netjies toegerusde woonstel, kinder-vriendelik, baie sentraal geleë. Sjoe, dit was fantasties, het dit terdeë geniet!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 137, La Bella, Hibiscus-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58b8f62af778c3bc7d8ee2666ee157d2f9517e51207e96877b77e1099c20c1f9e7d091287d7a1e64930f6ec77d75303c8f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Unit 137, La Bella 29 Hibiscus Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.14365701916 18.860467672348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang