Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Breeze Log Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 104 resensies vir Mountain Breeze Log Cabins
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Richard P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P

Peaceful and relaxing.

I was very happy with the accommodation. The room was clean, the bed was comfortable, and the kettle braai outside was clean and ready for use. The kitchen was well-equipped and had everything I needed for my stay.

Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Relaxing!

It was an absolute pleasure to stay at Mountain Breeze Log Cabins. The cabins are clean, and the staff are friendly. The children had a blast running around, and there is plenty to do in close proximity.

Jason J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J

Wonderful stay.

It is a lovely quiet place to stay/sleep while you are out all day.

Casper P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper P

Gerieflik!

Ek en 'n kollega het lekker oorgebly by Mountain Breeze Log Cabins. Gerieflik en veilig tussen die proteas. Ons gasheer het selfs ons braaivleisvuur aangesteek die eerste aand!

Cary C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cary C

Great for an overnight.

Bit squashed with 2 kids but managed. Fridge was tiny and door handles broken on the inside. But for a short stopover, it was great. Beautiful views and farm.

Jacques D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Tevrede.

Was aangenaam, net bietjie ver van beskikbare oop restaurante en aktiwiteite.

Carmen H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Rustig en pragtige omgewing.

Pragtige plekkie wat baie goed toegerus is. Die eienaar was baie vriendelik en het ons verwys na plekke in die omgewing om te gaan stap en die kinders besig te hou.

Don V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don V

Vinnige wegbreek vir 'n week.

Die huisies is baie gerieflik met ongelooflike mooi uitsigte en 'n baie rustige atmosfeer.

Marius R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Lekker gebly.

Lekker gebly net oornag stop gewees.

Amanda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Beautiful setting and great comfort!

Lovely log cabin - comfy beds and everything that you need.

Estelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Lovely and beautiful.

Soul searching and I felt related. His mattress is comfortable and I slept like a baby. Thank you.

Ansie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

5 ster.

Pragtige, skoon plek. Herman was vriendelik en baie behulpsaam. Beveel sterk aan.

Anesca V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesca V

Netjies.

Baie netjies gewees, baie behulpsaam en gemaklike verblyf.

El-mari J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-mari J

Baie lekker.

Pragtige plek, rustig. Vriendelik ontvang. Sal teruggaan soontoe.

Ronel W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel W

Pragtige uitsig. Baie skoon en netjies. Dierevriendelik.

Die bestuur is baie vriendelik en laat 'n mens baie welkom voel. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Jason S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jason S

Average.

Not suitable for more than 3 people, one small bathroom shared between 5 guests.

Lucia L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia L

Rustig, stilte op sy beste.

Gerieflik naby die hoofweg. Veilige omgewing. Stilte deurlopend. Pragtige natuurskoon. Vriendelike ontvangs.

Mountain Breeze Log Cabins se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. U is altyd welkom.

Mountain Breeze Log Cabins
Deon V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie koue naweek, maar die ekstra komberse was voldoende. Lekker gebaai met Witelskop in die agtergrond.

Klein hut, maar goed toegerus. Daar is 'n aparte lapa braai-area vir groter groepe.

Nicolé W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolé W

Heerlike nagrus.

Ons is vriendelik ontvang. Lekker braai-areas en groot lapa. Was baie koud, maar komberse en aircon word voorsien. Daar is klein yskas, ketel, 2-plaatstofie met klein oond. Alternatiewelik is Storms Rivier Village naby genoeg vir aandete.

Thea S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea S

Was net 'n oornagstop en was voldoende vir ons gesin.

Mooi tuine en uitsig. Lekker sentraal na baie goed in die omgewing om te doen.

Venecia K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venecia K

Heerlik, rustig.

Aan te beveel vir mense wat weg wil wees van die gejaag. Op 'n mooi proteaplaas en net so 30 min van Tsitsikamma Nature Reserve.

Mountain Breeze Log Cabins se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Altyd lekker om sulke aangename gaste te verwelkom.

Mountain Breeze Log Cabins
Warren W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W

Beautiful setting and location.

The host was very accommodating and attentive. He communicated effectively. They supplied water and a gas burner during load shedding.

Karin S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Alhoewel ons net een nag oorgeslaap het, het ons dit baie geniet. Goed toegeruste huisie, lekker braaiplek en baie veilige, mooi omgewing. Die 2 hondjies was baie oulik!

Sal weer daar gaan bly.

Colleen M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M

Very pleasant.

Very good for overnight stay. It reminded me of an old fashioned motel - in a good way. Beautiful gardens with roses and Proteas.

Esmeralda F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeralda F

Cosy but a little cramped.

Very good for 1 night stay. Nice and clean. Linda is an excellent host and made us feel welcome.

Nedine V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nedine V

Die plaas was beautiful, maar die cabin was nie die geld werd nie.

Die ligging en Mountain Breeze plaas was great en beautiful, maar die cabin was nie op standaard vir die prys per nag nie. Die badkamermure is almal gevrot/muf, die seepbakkie in die stort is afgebreek, net nie 'n plek wat uit verhuur kan word vir sovee nie. Die kombuis/tafel en TV-area is alles in 1 en baie klein. Definitief nie groot genoeg vir 3 mense om te deel en te relax nie.

Miana S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miana S

Ongelooflik mooi.

Wat 'n ongelooflike plek om oor te slaap. Die kamers is supernetjies en modern. Bestuur is baie vriendelik. Ons het heerlik daar gebly. Hul sien ons beslis weer.

Adriaan T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan T

Lekker, alles wat mens nodig het.

Dankie vir ‘n lekker bly, die plekkie was skoon, netjies en het alles gehad wat ons kon nodig kry! Die ligging is perfek vir die wat die hele Stormsrivier omgewing wil verken sonder die gedruis van ‘n klomp toeriste.

Mountain Breeze Log Cabins se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!

Mountain Breeze Log Cabins
Micole M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Micole M

Rustig.

Die verblyf is baie mooi, rustig en netjies. Ons kon rustig bly sonder enige iemand wat pla.

Frik B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Lieflike natuurskoon, rustig.

Wat 'n lieflike plek om te stop na 6 ure se ry. Die tuine is pragtig en die wandeling in die protealande was net dit wat my bene nodig gehad het na die lang sit. Die pragtige skoon kamers en super lekker bed het die oornag daar die moeite werd gemaak.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tania W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W

Alles wat nodig is vir 'n lang kuier.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die eenhede is baie oulik en baie goed toegerus. Baie skoon en netjies.

Chris E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Ontspannend.

Rustige omgewing wat jou laat ontspan met onverwagte luuksheid.

Pieter Frederik J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Frederik J

Rustige atmosfeer en mooi uitkyk op die protea-velde.

Is wel nie haardroër in die kamer nie, wat nie noodwendig 'n probleem is nie.

Henk V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Heerlike plekkie. Baie netjies en skoon en pragtige uitsig.

Heerlike skoon, netjiese akkommodasie teen baie billike prys.

Melany G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany G

Rustig.

Is baie netjies en die personeel besonders gaaf en vriendelik.

Hazel P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel P

Excellent.

Very neat place. Has everything you need!

Nicholas B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B

Heerlike rusplekkie na aan alle avontuur plekke.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en dit uiters geniet.

Beverley B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Fantasties.

Baie lekker en gemaklik. Ons gasvrou Bella was baie vriendelik en het gesorg dat als reg was. Alhoewel ons die voertuie kon hoor van die hoofweg was dit nie 'n probleem nie. Ek sal beslis teruggaan as ek weer in daardie rigting is.

Bruce L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce L

Baie aangenaam - Ons besoek was te kort.

All our requirements were met, and more. Our open trailer had large items of value, so Bella gave us the use of an empty garage overnight! A lot of thought has been put into the detail of this accommodation - It is head and shoulders above the rest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam - Ons besoek was te kort.

Al ons verwagtinge is oortref. Ons oop waentjie het groot, kosbare items gehad, so Bella het vir ons die een leë motorhuis laat gebruik vir die aand! Daar is baie moeite gedoen met die detail van hierdie akkommodasie - dit staan kop en skouers bo die res uit!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sonia C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

Rustig.

Die verblyf was heerlik en die personeel baie vriendelik.

Marisa H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa H

Nie een oomblik spyt dat ons op daardie bestemming en verblyf besluit het nie.

Pragtige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou en personeel. Rustige atmosfeer.

Noeleen C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen C

Baie tevrede.

Absoluut 100% tevrede. Geleë in pragtige omgewing. Die chalet was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie ons het dit baie geniet.

Benita S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S

Mooiste houthuisies!

Baie vriendelik ontvang. Ek was mal oor die atmosfeer van die houthuisies. Baie mooi binne versier.

Erna L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Pragtige plek.

Netjies en alles wat nodig is vir oorslaap. Verwarmers en elektriese kombers het groot verskil gemaak.

Mareike V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mareike V

Baie lekker huisies met oneindige uitsig oor die berge.

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat hou van die natuur en rustigheid.

Marelize B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Fantastiese, rustige verblyf!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad hier! Rustigheid en die pragtige natuur was 'n hoogtepunt! Sal beslis weer gaan!

Anita G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita G

De gastvrijheid is onovertroffen!

De ontvangst was al zeer hartelijk, maar toen mijn echtgenoot naar het ziekenhuis moest 's avonds laat, bood onze gastvrouw aan om mee te gaan. Geweldig, wat vrouw!

Hannelie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie M

Rustig.

Vriendelike gasvrou, rustige atmosfeer.

Verna V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verna V

Rustig.

Baie rustig en veilig. Kon die natuur geniet. Netjies.

Zelda F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda F

Mooi omgewing en gerieflike verblyf.

Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer.

Melissa G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa G

Gerieflik vir een aand op pad na verdere destinasie.

Maklik om te vind. Goed toegerus.

Elizabeth J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth J

Rustig tussen die proteas.

Die snelweg is naby en die verkeer kan nogal steurend wees. Baie mooi, landelike omgewing.

Ockie O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie O

Aangename verblyf.

Baie lekker gebly in die rondawel, privaat en rustig met alle geriewe. Kan sien daar word regtig moeite gedoen en alles was skoon, sal weer daar oornag.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amanda D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda D

Verkeer op die N2-snelweg was steurend in die nag.

Baie gerieflik en skoon, maar die geraas van die verkeer op die N2 was steurend en meer inligting rondom die naaste dorp kan aangedui word.

Mavis B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mavis B

Glad nie lekker geslaap nie.

Ons voel vir die prys wat jy betaal moet die beddegoed ten minste in goeie kondisie ens. wees, dit was glad nie so nie, lyk soos ou beddegoed wat uit iemand se huis kom met jik vlekke op lakens en op plekke al deur geskif. Die badkamer se dak is vol muf en die stort lyk aaklig aangepak ens. Geen spieël in kamer nie en as jy in die aand inkom moet jy regdeur stap na ander kant van vertrek om lig aan te skakel. Voel dis glad nie die geld werd nie.

Steven S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S

Great.

Baie netjies en skoon. Gasvryheid fantasties. Tariewe billik.

Michele L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele L

Lekker wegbreek, het baie lekker ontspan, dis doodstil en rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid is volledig toegerus met enige iets wat mens kan benodig. Ons het heerlik gebraai op die stoepie en ons motor was veilig en onderdak geparkeer. Sal Mountain Breeze vir enige paartjie of gesin aanbeveel vir lekker rustigheid in 'n pragtige omgewing.

Michael E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Baie lekker gewees.

Goeie waarde vir geld. Die protea-blomme is 'n wenner.

Marelize B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Ontspannende en rustige naweek met pragtige natuur!

Dit was werklik 'n wonderlike naweek. Puik diens en baie vriendelike personeel. Die tuin is pragtig. Huisie is perfek. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan vakansie hou!

Charlen B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlen B

Ongelooflik!

Dit is die pragtigste akkommodasie ooit en vir die waarde van geld is dit ongelooflik! Ek sal beslis weer daarheen gaan.

Charmaine G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Pragtige omgewing en gasvrye ontvangs.

Hartlike ontvangs. Pragtige plek met als wat mens nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly.

Apie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Apie V

Baie lekker en die omgewing en ligging is perfek goeie ontvangs en baie privaat.

Baie geniet en sal beslis weer gaan.

Jeannette R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette R

Personeel was professioneel en hulpvaardig.

Verblyf was baie goed - skoon en netjies. Die positiewe aspek is dat dit gerieflik naby die N2 is, maar die negatiewe is dat die geraas van die N2 nie noodwendig 'n goeie nagrus verseker nie.

Marleen R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen R

Baie rustig.

Baie netjiese eenheid. Ongelukkig benodig dit effens aandag, bv. slegs een kragprop by kombuis het gewerk, blindings werk nie en daar was probleme met die toilet. Dit is gelukkig spoedig uitgesorteer. 'n Ekstra beker, bord of eetgerei sal ook handig te pas kom. Verder was dit baie aangenaam en heerlik rustig met 'n pragtige uitsig oor die mooie Protea-plaas. Baie dankie vir 'n genotvolle ervaring.

Ans V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ans V

Baie lekker plek. Helaas is die N2 te naby (te goed te hoor).

Ons het baie lekker gevoel. Ons het ook nog die proteaplaas besoek.

Chanelle F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle F

Sal dit enige tyd aanbeveel, dit was asemrowend.

Ek was aangenaam verras deur die oulike kothuis, sal dit vir enigiemand aanbeveel. Het my aandjie daar beslis geniet.

Magda D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D

Alles wat 'n mens benodig by 'n selfsorgfasiliteit is byderhand in 'n lieflike omgewing.

Die omgewing en natuurskoon waar die plaas geleë is, is baie mooi. 'n Goeie bed, goeie kwaliteit en kraakvars bedlinne en handdoeke voeg waarde tot die verblyfervaring van 'n toeris. Mountain Breeze Log Cabins voldoen ongelukkig nie aan hierdie behoeftes nie. Die fasiliteit word beskryf as die ideale blyplek vir 'n romantiese naweek of wittebrood.

Andre S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Stil en rustige verblyf.

Baie lekker gebly, maar sal verblyf met lugversorging verkies in die somer.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacolien W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien W

Baie rustige atmosfeer.

Baie netjiese en mooi plek om te bly. Die ontvangs was baie aangenaam. Beslis 'n plekkie om by oor te bly.

Mountain Breeze Log Cabins se terugvoer

Beste Jacolien,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer die terugvoer baie.

Groete,
Ella en Anita

Mountain Breeze Log Cabins
Sonya H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya H

Alles is gerieflik en die eienaars baie, baie vriendelik.

Dit was baie lekker. My twee kinders het dit terdeë geniet. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel, van oud tot jonk.

Marcelle C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle C

This is a most amazing beautiful place and the hospitality is excellent!

I loved the extra touches of consideration in the bathroom! Thank you for your thoughtfulness.

Rolene F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene F

It was an awesome relaxing getaway.

We had a lovely time and were very impressed with the rondavel and the way it is set up. The scenery is spectacular and we really enjoyed our time there. A big thank you to Anita who is an amazingly helpful lady. She really made us feel at home and patiently waited for to arrive after hours. Thanks Anita.

Anita G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons tydperk was net te kort. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ons sal definitief wil teruggaan.

Elaine V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Heerlik gebly, baie oulike gasvrou.

Baie lekker gebly so tussen die proteas.

S K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S K

Anita Bridges het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Niks was te veel moeite nie en sy het ons belangstelling in die Proteaplaas ywerig tegemoetgekom en ons meer van die proteas vertel en ook gewys. Ons het tevrede weggery na 'n nag van rus in 'n baie skoon omgewing, daar is aan alles gedink! Ons kan dit aanbeveel as 4-ster akkommodasie, definitief! Sal beslis weer gaan.

Coleen F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen F

Dit was die wonderlikste houthut waarin ek ooit gebly het.

Nie weelderig nie, maar presies wat ons nodig gehad het. Ek is spyt ons het nie langer daar bespreek nie. In die tyd wat ons daar was het 'n storm uitgebreek, maar ons het skaars daarvan geweet. Die hut was goed geïsoleer en geen wind of koue het ons bereik nie. Definitief aan te beveel vir enige iemand wat wil weg kom en die natuur wil geniet. Ek sal hulle definitief weer besoek.

Elna V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Mooi omgewing en gerieflike verblyf.

Baie gerieflik en netjies.

Marie O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie O

Kort maar kragtig!

Netjies, skoon en goeie gasvryheid. Mooi omgewing. Hoofweg-geraas effens steurend.

Dries K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries K

Dis 'n baie lekker oornagplek vir 'n paartjie.

Baie interessant gewees om tydens die proteas se oestyd op die plaas te slaap.

Annerine L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerine L

Pragtige omgewing.

Baie mooi chalet! Baie gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Dalena L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena L

Meer as wat ons verwag het. Baie tevrede met die hele pakkie.

Ek en my man het in die wittebroodsuite gebly. Dit was pragtig gemeubileer en het alles gehad wat 'n mens moontlik kan nodig kry in 'n selfsorg-eenheid. Voeg daarby die lieflike gasvrou en die pragtige omgewing en daar is nie veel meer waarvoor jy kan vra nie!

Alexander V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander V

Tussen prachtige proteavelden en vlakbij de tuinroute, alle gemakken waren aanwezig.

Prima verblijf en hartelijke ontvangst. we hebben ons uitstekend vermaakt.

Jacques S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Ons het baie lekker gebly by Mountain Breeze.

Jy bly naby aan die natuur en 'n mens kan regtig ontspan.

Maryke V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V

Dit was baie lekker en rustig! Sal ten minste vir 'n week gaan volgende keer!

Al negatiewe kommentaar is dat ons 'n uur moes wag om in te klok, en die vlieë is lastig.

Caroline V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline V

Baie lekker!

Baie netjies. Alhoewel dit gereën het en ons nie juis buite kon verkeer nie, was dit nog altyd baie lekker en ons het dit baie geniet.

Julian M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian M

Die verblyf was fantasties, pynlik netjies en skoon en die gasvryheid was uitmuntend!

Die pragtige natuurskoon, die rye en rye Protea-plantasies, die dammetjie met al die waterblommetjies en die wit lelies, die paddas in die dam met hulle padda gesang was bekoorlik. En daar was die astrante padda wat besluit het hy sluit by ons aan by die braaivleis vuur onder die Lapa - my vrou het haar uit haar geloof geskrik. Ons gaan definitief weer by Mountain Breeze kuier - hierdie keer 'n bietjie langer.

Jacque G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque G

Lekke!

Ons sal beslis weer daar bly!

Gerhard D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie lekker dankie

Baie goed en lekker rustig

Ignatius G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius G

Skoon, netjies, gerieflik en 'n klipgooi van die N2, en ander besienswaardighede.

Buiten dat dit goed geleë is, is die mense se vriendelikheid van so aard dat ons geen ander akkommodasie eers sal oorweeg nie! Ons is na 'n laaaaang reis so goed ontvang en uitgehelp. Waarlik 5-ster!

Herman S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Beste tyd ooit!

Die eienaars daarso was baie vriendelik met ons, die uitsig van die berge was baie mooi en daar was baie om te doen daar rond. Ons het baie lekker geslaap daar by Mountain Breeze, en dit was een van ons beste vakansies ooit.

Clare V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Clare V

Baie mooi, rustig en oulike akkommodasie.

Baie mooi natuurskoon en vriendelik ontvang. Oulike kamer met doeltreffende stort en bad. Lekker buitesitplek om natuurskoon en mooi proteas te bewonder. Goggas/paddas maak net 'n groot lawaai in die aand.

Charlene V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V

Skoon, baie goeie diens, was net baie warm en het swembad gemis.

Sien die sterre hieronder.

Sylvia R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia R

Uistekende verblyf. Alles wat jy nodig het en meer! Daar kort net 'n spieël in die kamer.

Uitstekend! Sal weer soontoe gaan. Die rustigheid van die omgewing is aansteeklik.

Elzahn B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzahn B

Baie lekker gekuier in 'n ongelooflike mooi omgewing!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Anita en sy was baie behulpsaam met inligting oor aktiwiteite in die omgewing. Dit enigste minuspunt is die kamer wat ongelooflik warm word - die dakwaaier is nie voldoende nie. Verder net puik en pragtig.

Michael S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Great views and good location ... but

A great place from which to explore the Tsitsikamma region. But cabins short on maintenance. Door hinges loose, light in bathroom did not work, water flow erratic. On week nights there is considerable noise from passing vehicles on the N2 which is only 100m away.

Ettiene B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene B

Baie rustig en stil.

Dit was 'n rustige en stil naweek. Die eenheid is baie goed toegerus met als wat ons nodig gehad het.

Janet J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janet J

Comfortable stay in nice accommodation

Cabin nicely appointed, comfortable bed. Major draw back is proximity to N2 - there was noise from traffic on and off all night.

Jan B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Sober ingericht, maar voor 2 nachten was het goed.

Vriendelijke ontvangst. Huisje is erg sober ingericht. Makkelijk te vinden, vlak langs de N2.

Tina C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tina C

Average stay

See the stars below.

Teresa V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Amirah M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amirah M

Awesome

Already, several of my friends have booked Mountain Breeze Log Cabins for upcoming weekends.

Vanaf R1 283
R1 283 R1 091
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 283
R1 283 R1 091
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsitsikamma, Elandsrivier, Kareedouw, 6304, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNjgxY2YyLTExOWItNDY0NC04ZjU2LTZmN2JlMTA3MzNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 283 nouVanaf R1 091 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 Tsitsikamma Elandsrivier 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.982753492666 24.041218757629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang