Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Charcoal Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
James L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons is goed ontvang en die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker. Alhoewel dit baie koud was, is daar voorsiening gemaak vir 'n verwarmer en genoeg komberse. Dit is lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekkerste plek. Lekkerste, rustig en wonderlike herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfortable. Very accommodating, made sure we were warm in a cold winter Lady Grey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam. Die uitsig is ongelooflik. Ons het binne 'n paar uur verlief geraak op die dorpie. Die gasvryheid waarmee ons ontvang was, het ons dadelik gemaklik laat voel. Die eienaar en sy vrou het uit hulle pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie vir die "toer leier speel" en gesels by die damwal. Ons kom kuier graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Clean, cosy, comfortable and friendly in a lovely setting. A delightful destination after a long day on the road. Peaceful farm setting. Super friendly and accommodating hosts. The unit was perfectly equipped for our needs and the bed was really comfortable. We would not hesitate to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keshia
Mountain Charcoal Guest House
Thank you - please come again!

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Pragtige omgewing, gawe gasvrou en als is daar wat mens kan nodig kry. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kate H
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Friendly hosts, stunning scenery. The hosts were lovely and the little town has its charms. The setting of the village and the guest house is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keshia
Mountain Charcoal Guest House
Dankie - Kom gerus weer!

Laurence M
1 nag
4.8
Feb 2024

Uitstekende stil ligging. Alles was netjies en skoon, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lovely stay. Just what we needed after a long day on the road - quiet, comfortable, and a beautiful setting. All the beautiful animals were a bonus too. Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Keshia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c9e2aff865613b015758b4ea349492b9d9cd024c4469b533bef0e66bfa363dc620104c21400118785f8f361cd843bd7ee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 72 Murray Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.715736241161 27.224309091832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang