Mountain Charcoal Guest House
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mountain Charcoal Guest House bied verblyf op ’n kleinhoewe in Lady Grey, Oos-Kaap. Dié gastehuis is naby verskeie voetslaanroetes, 4x4-roetes en ander besienswaardighede.
Die verblyf word in 5 eenhede gebied. Kamer 1 het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en ’n kombuis-area wat met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Kamer 2 het dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en ’n kombuis-area wat met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Die Steenhuis het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met stort, toilet en ’n wasbak. Die kombuis-area is met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Rondawel 1 het ’n dubbelbedmatras in die solderslaapkamer. Die badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer en die kombuis is op grondverdieping. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Hierdie eenheid het ook 'n lieflike berguitsig.
Kamer 5 is 'n enkelkamer met 'n oopplan-badkamer wat ’n stort, toilet en ’n wasbak het. Daar is 'n enkelbed, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels en ’n lieflike tuin-uitsig.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Mountain Charcoal Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang