Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Creek Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Mountain Creek Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amelia K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia K

Het dit geniet, totdat die aangeklamde gaste opgedaag het.

Dit is 'n pragtige, rustige plek. Ongelukkig het 'n groot groep later die middag opgedaag. Sommige was besope, en alhoewel hulle 'n redelike entjie weg van ons was, het ek bedreig gevoel.

Wilna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna D

Die omgewing is pragtig, werklik balsem vir mens se siel.

Ons het vir 3 nagte oorgeslaap. Dit is sommer naby alle aktiwiteite wat die omgewing bied. Ons moes 'n kurktrekker leen by 'n ander eenheid. Die dag met ons vertrek, het die skoonmaakpersoneel ons behoorlik uit die eenheid uitgeboender. Dit was so net voor 09:00 die oggend (ons moes 10:00 uit). Andersins is die plek nogals aan te beveel. Ons het ons tyd in Hazyview geniet.

Talitha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha V

Heerlike, rustige atmosfeer.

Die lodge het 'n heerlike, rustige atmosfeer. Woonplekkie baie netjies en was met al die nodige toegerus.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anna M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

My stay was great.

Mountain Creek is a great getaway for all groups. The place is great and safe. You sleep with no worries about your car. Would definitely go back one day. Thanks.

Jonita V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonita V

Beautiful litchi orchard with gorgeous views.

We had a lovely stay and the views are exceptional. Close to the Kruger. Safe. Melanie was amazing and very helpful.

Anneliese S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese S

Baie lekker gekuier en gerus, baie mooi omgewing.

Baie dankie aan Melanie en haar span vir 'n baie lekker paar dae. Die rustigheid en die uitsig van ons chalet was regtig wonderlik.

Rita F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Perfekte gesinswegbreekplekkie op 'n pragtige litchiplaas!

Eenheid is baie ruim met volop kuierplek (binne en buite). Goed toegerus en keurig gemeubileerd. Ek het nooit besef watter juweel Hazyview regtig is vir 'n toeris nie en ek het in die area groot geword. Sal beslis weer teruggaan.

Johan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rustig, ruim, met ‘n mooi uitsig oor die plaas.

Die blyplek is ruim en gemaklik met alles wat mens nodig het. Al was ons daar gedurende die winter, was dit warm en sonnig. Die beddens is heerlik snoesig! Die beste deel is die balkon met eet-area, braaiplek en ‘n lieflike uitsig oor die plaas.

Anne L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne L

Beautiful, clean, relaxing, run by wonderful people, highly recommend it.

Beautiful accommodation located on a Litchi farm. Lots of space to walk around in nature, and stunning views all around you. 10 minute drive to the local mall where you can get everything you may need. Only a 20 minute drive to the nearest Kruger Park gate. The accommodation is clean, has everything you need, and a lovely braai area outside. The staff members are all super friendly and helpful, and Melanie is a lovely person. I highly recommend you choose Mountain Creek Lodge as your accommodation when travelling to Hazyview.

Lukas C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas C

Dit was 'n plesier om by Mountain Creek Lodge tuis te gaan!

Die moete werd vir elke liewe person!

John H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Comfortable, clean and very friendly staff.

We stayed in the 2 bedroom cottage, which was beautifully decorated and very clean. The staff were very helpful and the surroundings make for a very peaceful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, skoon en baie vriendelike personeel.

Ons het in die tweeslaapkamer-huisie gebly, wat pragtig versier en baie skoon was. Die personeel was baie behulpsaam en die omgewing sorg vir 'n baie rustige verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anneliese S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S

'n Heerlike rustige week, wonderlike ligging.

Ons het baie lekker gebly by Mountain Creek, die ligging is wonderlik, baie naby Hazyview. Induna Adventures net af in die pad, wat dit baie gerieflik gemaak het. Die omgewing en view vanaf die stoep, is wonderlik, ons het baie aande net gesit en uitgekyk. Vir die kinders se onthalwe, sou dit lekker gewees het as daar WiFi op die perseel beskikbaar was, maar andersins het ons die tydjie vreeslik baie geniet.

Mohamed Nael` S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mohamed Nael` S

Messed up holiday.

The accommodation was not clean, especially the linen were dirty. The electrical plugs were not working at one of the rooms at night which made us struggle to use the heater. There was no assistance at night to help solve the problem.

Willie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Aangename verblyf met alles wat 'n mens wil hê.

Netjiese, skoon plek. Almal het ons baie welkom laat voel.

Chantel V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Baie netjies en rustig. Sal weer teruggaan.

Mountain Creek Lodge was beautiful and very peaceful.

Thea J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J

Perfect and affordable

Our second time around. We will definitely go back! Love everything there. Tranquility in the scenic area of Mpumalanga.

Eleanor G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor G

Baie lekker, sentraal liggende akkommodasie en mooi area.

Mountain Creek Lodge is sentraal geleë vir verskeie aktiwiteite en omliggende areas. Die areas is asemrowend en baie netjies.

Luna M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna M

Awesome, ruim verblyf, netjies en skoon.

Het baie lekker gebly. Netjies en skoon met goeie vermaak beskikbaar.

Zanele M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M

Us time we had.

Really had fun and will surely come back with more people this time, but it wasn't my 1st time coming to Mount Creek as I came in 2014 with the family, hence I came back with my partner now.

Willie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Pragtige boomryke en mooi uitsigte.

Stil en veilige area met pragtige uitsig. Vriendelike personeel.

Marieka C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieka C

Baie mooi plek.

Die diens was baie goed, personeel baie behulpsaam en verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Het boma ook baie geniet, my man en seun het ook visgevang in dam, sal definitief plek aanbeveel.

Marike J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike J

Baie gemaklik en ideale ligging.

Baie lekker plek, daar was 'n paar klein goedjies wat gepla het. Die pad na Mountain View is baie lelik, die badkamerligskakelaar is 'n kort toutjie wat te kort is en die dak op die stoep het so erg gelek voor die deur dat die water soos 'n waterval gestroom het gedurende die reën en ek nie die deur kon gebruik nie. Die kamer word ook nie elke dag skoongemaak nie. Ek het baie veilig gevoel en die kamer was baie gemaklik.

Mountain Creek Lodge se terugvoer

Goeiemore Marike

Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons het dadelik aandag gegee aan die goedjies wat julle genoem het, en het al die probleme reg gestel. Die geut was geblok, ons gaan hom sommer vervang en seker maak dit gebeur nie weer nie. Die nuwe kettinkie is opgesit op die lig skakelaar wat afgebreek het.

Ons verskaf gewoonlik daaglikse skoonmaak dienste aan al ons gaste, maar gee ook op spesiale vakansie dae en Sondae, ons personeel 'n ruskansie. Jammer vir die ongerief.

Ons hoop ons sien julle gou weer en dan kan julle self sien dat ons aandag gegee het aan al die bogenoemde goedjies. Ons help graag waar ons kan en ons wil hê, al ons mense moet met 'n glimlag weg gaan by ons.

Groete
Melanie
Mountain Creek Lodge

Mountain Creek Lodge
Debbie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P

Rustige verblyf met alles wat 'n mens nodig het.

Ons het in die Kothuis oornag. Ons het veilig gevoel. Alles wat ons benodig het, was beskikbaar by die Kothuis. Die Kothuis is pragtig versier binne en die die beddens het gehalte-linne op. Die kamers het lugversorging wat my grootste prioriteit is as ons verblyf bespreek. En die Kothuis het nie 'n grasdak nie. Dit is baie skaars om verblyf in hierdie area te kry wat nie 'n grasdak het nie. Baie dankie ons het heerlik gebly by Mountain Creek Lodge.

Stefan V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Mrs. Melanie gave us a wonderful weekend, clean, friendly, safe, everything a person can wish.

Nice location, beautiful surrounding, mountain bike paradise for the whole family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Me. Melanie het vir ons 'n wonderlike naweek gegee, skoon, vriendelik, veilig, alles waaroor 'n persoon kan droom.

Lekker ligging, pragtige omgewing, bergfietsparadys vir die hele gesin.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hendrik V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Aangenaam.

By ons aankoms was die lugreëling buite werking. Ek het die probleem aangemeld. Daarna het ons in die dorp gaan eet en by ons terugkeer was die lugreëling herstel. Dit sou ek beskryf as uitstekende diens. Net jammer hulle bied nie koffie, tee, suiker, melk en beskuitjies aan nie. Dit was nogal 'n teleurstelling dat ons nie eers kon koffie maak by ons aankoms nie.

Nonofo M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonofo M

Breathtaking views.

Friendly host and hostess, great rooms, fully equipped. Breathtaking views, pity we were only there for one night.

Edwin L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edwin L

Awesome.

It was great, the owner is so nice. The place is also beautiful and have a great view.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thea J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J

Heerlik, pragtige omgewing.

Asemrowende mooi omgewing. Lekker sentraal geleë vir die Panorama-roete. Netjiese gerieflike, geen nonsens verblyf. Waarde vir geld.

Mohale M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mohale M

The place was nice and received warm welcome.

I would recommend for friends and family to stay and this place as it is just 3 km to the adventure area. The welcome was warm and cars are kept in a safe garage.

Corrie Z - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie Z

Rustig, skoon en aangenaam.

Goed geleë vir 'n besoek aan die wildtuin.

Leonie D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie D

Value for money, it was a wonderful getaway, we had a great experience overall.

We would return anytime again, staff are very friendly and helpful. The place was clean and neat, although it needed dusting where the glasses and cups were as it was very dusty on the shelf itself. Absolutely loved the rooms and the modern bathrooms. The only comment I have is to maybe have better seating for the lounge area. We will absolutely return to Mountain Creek lodge again.

Pieter M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Waarde vir geld!

Dit is naby aan alles. Die lugversorging was heerlik. Ons gaan weer daar kuier as daar plek is.

Pieter V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie netjies en beslis waarde vir jou geld.

Plek is baie rustig en veilig. Sal beslis weer daar bly.

Charlene E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Wat 'n aangename verrassing!

Die plek lyk presies soos die foto's op die internet! Ruim en lieflike kamer en badkamer met alles wat jy nodig het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie verblyf enige tyd aanbeveel.

Anelia L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L

Veilig wegbreekplekkie.

Ons was regtig baie verras gewees. Vandat ons daar aan gekom het, het is ons met ope arms ontvang. Plek was skoon en pragtig en ons het baie veilig gevoel ons sal definitief weer teruggaan.

Junita V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita V

Lekker!

Verseker perfek vir 'n lekker wegbreek van die gejaag van die stad. Baie vriendelike kliëntediens en altyd bereid om te help

Lounette O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lounette O

Absoluut fantasties!

Heerlik gebly in 'n oulike chalet met al die nodige geriewe. Skoon, netjies en veilig. Fantastiese diens en vriedelikheid van Melani en haar personeel was opvallend.

Vicus D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicus D

Aangenaam en rustig!

Sal weer Mountain Creek Lodge besoek en aanbeveel.

Zanele M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M

Perfect stay, planning to come back in January

Had a very great time with family and planning to come back in January with friends. Everything was perfect - the pool, security, property, and surrounding areas - especially Gods window. Definitely coming back!

Zazel S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zazel S

Mountain Creek Lodge provided the peaceful break-away that we needed.

We were so happy with Mountain Creek Lodge. The facilities are quaint, neat and clean. We had such a peaceful stay and really felt relaxed and rested after our weekend at Mountain Creek Lodge. Mel and her team run a fantastic little hide-away in the mountains of Hazyview. I will definitely go there again!

Mpho M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Surrounded by beautiful views and close to all activities in Hazyview.

The place it beautiful, clean, and has friendly staff. To top it all off, the view is breathtaking. It is located a few kilometres from Kruger Park and things to do in Hazyview like River Rafting, big swings, Hazy Mall, etc. We had a lovely stay!

Mathapelo M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mathapelo M

I recieved more than I have bargained for. Please keep it up.

We arrived late but there was still someone waiting for us with patience. The unit was clean. The appliances were in good working order. The view was relaxing. My family and I enjoyed our stay.

Karlien C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien C

Aangenaam verras, baie mooi!

Baie mooi, rustig en skoon. 'n Lekker kuierarea, definitief waarde vir geld!

Sandile B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandile B

Awesome, wonderful and pleasant place

The place is well located for people who love unspoilt nature, evergreen surroundings and is far from noisy city life.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Hazyview/Sabie-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b022ebd6d4139348a133473830369b2aad63ec12f02ff84aee8d1e2147186e47e396435b6fd7fffed3317dbbf3429513762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 R536 Hazyview/Sabie road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.032494558431 31.036945581437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang