Mountain Creek Lodge
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Hazyview/Sabie-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain Creek Lodge is in die berge van die Sabierivier-vallei geleë, waar die pragtige omgewing 'n avonturier se paradys is. Die luisterryke vallei met sy inheemse bos en die gekabbel van vloeiende water sal jou sintuie verkwik en jou uitnooi om te ontspan in hierdie ongekunstelde atmosfeer.
Die luukse selfsorg-lodge voldoen aan enige gas se behoeftes en kan slaapplek vir individue of groepe tot en met 33 gaste wat deel bied. Verblyf is beskikbaar in 7 eenhede wat die hoofhuis, 'n tweede huis, tweeslaapkamer-chalets, 1 drieslaapkamer-chalet en 2 chalets wat elk 2 slaapkamers het en slaapplek vir 4 gaste bied.
Ons kamers is kalmerend en ontspannend na 'n lang dag. 'n Privaat stoep en braai-area sal verseker dat jy die perfekte plattelandse-aand geniet. Alhoewel al die kamers enkelbeddens het, kan 'n paar omskep word in koninggrootte-beddens. Vra asseblief vir beskikbaarheid. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Mountain Creek Lodge is ruim, modern en elegant versier. Daaglikse skoonmaakdienste, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae, is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, 'n dam, visvang, stap, voëlkyk en 'n pragtige vermaaksentrum in. Die vermaaksentum het inligting oor die area, 'n pooltafel, tafeltennisblad, veerpyltjiebord en 'n paar speletjies en boeke.
Hiér sal gaste 'n absoluut onvergeetlike tydjie geniet aangesien daar vele te doen is in die omgewing insluitend: die wonderlike Panorama-roete, die verskeidenheid wild in Afrika, besigtiging van die Groot 5, avontuurlustige uitstappies en 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R536 Hazyview/Sabie-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Mountain Creek Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kiepersol Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Hazyview/Sabie-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang