Mountain Dew Guest House
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 4 Okt 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont-weg, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Dew Guest House is 'n bekoorlike wegbreek in 'n wildbewarea in privaat besit net buite Mbombela (Nelspruit). Dit is aan die voetheuwels van die Claremont-streek en hierdie gastehuis is naby die middedorp.
Die gastehuis beskik oor 'n Deluxe Suite wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.
Daar is 'n TV, 'n yskassie met drankies, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die verblyf is die perfekte basis om die Laeveld te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Minikroeg
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Claremont-weg, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont-weg, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang