Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Dew Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties! Wat 'n onvergeetlike tydjie daar! Veilig parkering en 'n vriendelike ontvangs deur Alicia en twee pragtige Springers. Ons het die familiekamer langs die pragtige koi-dam gehad. Dit was so rustig en het ons nog nooit so lekker geslaap nie! Daar is ligte wat werk tydens beurtkrag wat wonderlik is! Ons sal Mountain Dew sonder twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Persoonlike aandag en heerlike ontbyt. Persoonlike aandag. Heerlike ontbyt. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Mountain Dew Guest House
Estelle, Baie dankie vir jou mooi kommentaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Caledon-straat 19, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA378caf39fef0a7a47389d2725e58d25f800cec2e12464be8ae965f4add1f949dc05df0d1e0eaa5dff9471cf19d01c2ae8484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 19 Caledon Street Camphers Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.95210155019 22.460295813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang