Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mountain Dew Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Caledon-straat 19, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Dew Guest House is in een van die bekoorlikste ou strate van George geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige en veilige omgewing. Ons is naby die sakekern, restaurante, gholfbane en die botaniese tuin geleë.

Al die kamers is apart van die hoofhuis en lei na 'n rustige tuin met 'n swembad. Die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe.

Mountain Dew Guest House is gerieflik geleë in 'n 60 km radius van Mosselbaai, Knysna en Oudtshoorn. Doendinge en besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit haaihokduik, perdry en die strand in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Caledon-straat 19, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Dew Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Caledon-straat 19, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA378caf39fef0a7a47389d2725e58d25f800cec2e12464be8ae965f4add1f949dc05df0d1e0eaa5dff9471cf19d01c2ae8484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 19 Caledon Street Camphers Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.95210155019 22.460295813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456