Kingfisher Log Cabin
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Josie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 68
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Alexis D - Sep 2023
Algehele gradering
Such a beautiful place, was exactly the break we needed.
Chrystal P - Jul 2023
Algehele gradering
Net te kort! Hehe.
Kobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, vooraf kommunikasie en ontvangs was baie goed.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Kobus,
Thank you for your review.
We do have four green coffee mugs hanging on hooks you did see them in the kitchen.
Our accommodation is only self catering we do not serve any food unless prior arrangements are made.
The dams were stocked in November.
I apologies for the braai not being at the cottage it was used at another cottage and not returned.
Regards
Josie
Marina G - Aug 2022
Algehele gradering
Sielskos, rustige atmosfeer, natuur op sy beste. Baie netjies onderhou en die azaleas blom in oorvloed.
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig en romanties.
Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker ondervinding.
Imraan D - Sep 2022
Algehele gradering
Great stay.
Marisan V - Jul 2022
Algehele gradering
Huisies is skoon en netjies. Omgewing is pragtig. Sal beslis weer kom kuier.
Chantelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en mooi, maar kommunikasie is nie goed nie.
Lees meerKingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Chantelle,
Thank you for your review.
If you go to the description of the Loggers Cabin it does mention that there are only solar lights, and no electricity.
We had guests staying before you booked in and after you left, and no one complained about the shower. We will attend to it.
Regards,
Josie
Amrie E - Sep 2022
Algehele gradering
Horrible!
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Amrie,
Thanks your your review.
I apologies for the inconvenience caused.
This has never ever happened before.
I don't understand why you didn't complain to management we would have sorted the problem out.
Johannes came to light the donkey boiler early Saturday morning and again in the afternoon and you where all sitting out sit you did mention anything to him either.
On Monday evening when I phoned you after reading the review you told me that you where too busy you could let me know. We had chatted on WhatsApp earlier in the week you could have just sent me a message to tell me about the lights.
Regards
Josie
Marina G - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek. Alles was skoon en netjies versorg.
Heleen L - Aug 2021
Algehele gradering
Such a cozy cabin during the colder months, we loved our stay.
Karen M - Apr 2021
Algehele gradering
We were blown away! Such a stunning place and people!
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Thank you Karen for your review we appreciate a lot.
I am please that you enjoyed your stay and hope that you will visit us soon.
Jimmy creeps into everyone's heart.
Regards
Josie
Simone B - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, beautiful location!
Frances P - Mei 2021
Algehele gradering
A wonderful relaxed stay.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Frances,
Thank you for your review we do appreciate it a lot.
I am sorry we don't have anyone working full time at reception.
Regards
Josie
Gert L - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, stil,
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Gert,
Thank you for your review we appreciate it.
I apologise for the fridge not getting cold, it has been sorted out it was short of gas.
Regards,
Josie
Dimari G - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, cozy naweek wegbreek.
Laska V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, paaie net bitter sleg en daar nie WiFi en opvangs nie.
Telanie G - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plek en omgewing
Imogen M - Sep 2020
Algehele gradering
Die ligging was stunning, die a alias het geblom en dit was pragtig!
Vernon V - Jan 2020
Algehele gradering
Very relaxing, great view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspannend, mooi uitsig.
Die verblyf was lekker en ons het ons naweek geniet. Daar is 'n aantal plekke om te besoek in die omtrek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Vernon,
Thank you for your review it is much appreciated.
I am please that you enjoyed your stay.
Kind Regards
Josie.
Amy R - Jan 2020
Algehele gradering
Cosy, well-appointed cabin in the wilderness.
Jentina N - Jan 2020
Algehele gradering
'n Wegbreekplek vir mense wat stilte soek.
Elma V - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike koel plek in die berge.
Leanne H - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek en baie stil en rustig.
Lees meerKingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Leanne,
Thank you for your review, it is much appreciated. I am pleased that you enjoyed your weekend and we hope to see you soon.
Kind regards,
Josie
Richard B - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect for our honeymoon. Away from everything.
Andrew S - Jun 2019
Algehele gradering
Great location and room.
Waldo O - Des 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Christo V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon en pragtige ligging!
Yolandi B - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig, rustig, stil en vir seker rus vir jou siel!
Taryn-lee P - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing! Ek wou sommer vir ewig bly.
Ruan M - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig, stil, afgeleë en absoluut die moeite werd.
Lees meerKingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Ruan,
Thank you for your review it is much appreciated, I am please that you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.
Regards,
Josie
Marius C - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike plek, goed ingerig en Josie was baie behulpsaam.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Marius,
Thank you for your review, I am pleased that you enjoyed your stay.
Kind regards
Josie
Ruan V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannende atmosfeer.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Dear Ruan,
Thank you for your review, it is much appreciated.
Regards,
Josie
Khaline W - Mrt 2018
Algehele gradering
A cottage gem.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Dear Khaline
Thank you for your review I am pleased that you enjoyed your stay
Hope that you will visit us again.
Regards
Josie
Jeanine S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, prakties en goed toegerus met als wat en meer wat jy kan nodig hê.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Jeanine,
Thank you for your review, it is much appreciated.
I am pleased that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Josie
Nico J - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
Jannie V - Des 2017
Algehele gradering
Sprokiesmooi, perfek geleë en alles wat jy kan benodig, is daar.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Jan,
Thank you so much for your review.
I am pleased that you enjoyed your weekend.
Regards,
Josie
Corrie B - Aug 2017
Algehele gradering
Puik.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Corrie,
Thank you for your review.
Regards,
Josie
Mike D - Jul 2017
Algehele gradering
Beautiful scenery with abundant bird life.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Mike, Thank you, for your review.
Regards,
Josie
Ben H - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Dries V - Apr 2017
Algehele gradering
Prentjiemooi, baie goed ingerig, alles wat jy nodig het om net te geniet en te ontspan.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Dries,
Thank your for your review.
Regards,
Josie
Gustav P - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Kingfisher Log Cabin se terugvoer
Hi Gustav
Thank you for you review. I am pleased that you enjoyed your stay.
Regards
Josie
Tialise V - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het lekker gerus, met min tegnologie om ons koppe skoon te maak.
Jahna B - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowend!
Amanda N - Mrt 2016
Algehele gradering
'n MOET om te besoek!
Marieth B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig, ons het net ontspan en die stilte geniet.
Rudolph V - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreek vir 'n romantiese (lang)naweek.
Lees meerJohan D - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met baie goed toegeruste houthuis... Azaleas was ongelooflik mooi gewees in September.
Even B - Feb 2016
Algehele gradering
Aangenaam en rustig met baie goeie diens van die personeel.
Claudia W - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustig op die plaas.
Koos H - Des 2015
Algehele gradering
Lieflike natuur, vriendelike diens en heerlik rustig weg van alles af!
Hermé V - Nov 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan in die prentjiemooi omgewing en romantiese houthuisie.
Lees meerNick B - Okt 2015
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik! Alles wat nodig is!
Sanet E - Okt 2015
Algehele gradering
Was baie mooi met baie goeie diens.
Coen B - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek in Magoebaskloof!
Nikki V - Jul 2015
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and a small piece of Heaven - Fish Eagle House.
Glenda F - Mei 2015
Algehele gradering
The experience was lovely and our cottage beautiful and well appointed. Josie was superb and I would happily visit any time again.
Lees meerAdel M - Mrt 2015
Algehele gradering
Absolutely gorgeous and the host was fantastic!
Barend V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie netjiese houtchalets in verskriklike mooi en netjiese omgewing.
Martin M - Feb 2015
Algehele gradering
Ongelooflike ligging!
Marja B - Okt 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing, goed versorg en alles was nuut en skoon.
Eduard V - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek en ongelooflike waarde vir geld.
Judith H - Mrt 2015
Algehele gradering
Good experience with Kingfisher cottage.
Luke L - Feb 2015
Algehele gradering
Tranquil, secluded.
Ampie R - Des 2015
Algehele gradering
Volledig toegerus.
Madelein T - Des 2014
Algehele gradering
Heerlike tydjie en baie visgevang.
Christopher V - Okt 2014
Algehele gradering
Wonderful and tranquil
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang