Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Log Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Alexis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Such a beautiful place, was exactly the break we needed. Such a beautiful place, was exactly the break we needed. Next time we're bringing all the friends along.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrystal P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Net te kort! Hehe. Ek moes laaste minuut vir werk deurkom van PTA af. Ons het verdwaal a.g.v. Google 8 uur die aand maar toe ons eventually Josie bel, het sy dadelik haar foon opgetel en gehelp met 'n pin drop ens. Anders as dit, was ons baie beïndruk en kan nie wag om terug te kom nie. Bly ons die plek ontdek. Sien gou weer vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Pragtige ligging, vooraf kommunikasie en ontvangs was baie goed. Net ter inligitng vir besoekers: Malachite Cabin is baie oulik, net jammer dat Malachite se dam nie ge-stock is nie. Geen koffiebekers. Maak seker julle bring genoeg brikette vir braai, en dat die braai wel by die cabin is met aankoms. Geen kos beskikbaar, selfs nie by die 'kroegie', naaste dorp is 40 min se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Josie
Kingfisher Log Cabin
Hi Kobus, Thank you for your review. We do have four green coffee mugs hanging on hooks you did see them in the kitchen. Our accommodation is only self catering we do not serve any food unless prior arrangements are made. The dams were stocked in November. I apologies for the braai not being at the cottage it was used at another cottage and not returned. Regards Josie

Marina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Sielskos, rustige atmosfeer, natuur op sy beste. Baie netjies onderhou en die azaleas blom in oorvloed. Pragtige, skoon houthuisie. Ons het vir die tweede keer in Malachite gebly. Die huisie is baie privaat en jy is glad nie bewus van ander mense nie. Baie goed geleë om die res van Magoebaskloof se voëlkykplekke te verken. Baie voëls by die damme en heerlike wandelroetes. Geniet elke keer die bird hide!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtig en romanties. Mountain Flyfishing is 'n besonderse mooi plekkie wat besoekers kans gee om die natuur te geniet. Die woon-eenhede is almal ver van mekaar en bied 'n pragtige uitsig oor die plantasies en foreldamme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker ondervinding. Baie vriendelike en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Great stay. My family and I really enjoyed the stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisan V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Huisies is skoon en netjies. Omgewing is pragtig. Sal beslis weer kom kuier. Ons het 3 van die 4 eenhede gehuur. Omgewing is pragtig. Fasiliteite goed. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2022

Netjies en mooi, maar kommunikasie is nie goed nie. Dit was baie mooi en netjies, maar dit is belangrik dat jou gaste vooraf weet dat daar geen krag is nie, ons het twee baie klein kindertjies en was eers omtrent 3 dae voor ons sou inklok ingelig dat die eenheid hardloop op sonkrag en daar is geen kragpunte in die huis nie. Oor die algemeen gee ons glad nie om daaroor nie, maar ons moes vooraf daaroor ingelig geword het veral omdat ons twee kleintjies het sodat ons die nodige reëlings kan maak. Die hoofslaapkamer se stort bied ook nie warm water aan nie, die huisie word gestook met 'n donkie en al die ander badkamers en krane het warm water gehad, maar nie die hoofslaapkamer se stort nie. Andersins, is die huisie baie mooi en netjies en ideaal om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Josie
Kingfisher Log Cabin
Hi Chantelle, Thank you for your review. If you go to the description of the Loggers Cabin it does mention that there are only solar lights, and no electricity. We had guests staying before you booked in and after you left, and no one complained about the shower. We will attend to it. Regards, Josie

Amrie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Sep 2022

Horrible! I absolutely feel we paid way too much for what we got. If you have no electricity, no plugs not even the solar lights worked, then I actually don't know what we paid for. The whole cabin smelled like gas. I will not recommend to anyone nor will I ever stay there again. I had 2 old people staying with us and they had no lights to even go to the bathroom in the evening. It was absolutely horrible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Josie
Kingfisher Log Cabin
Hi Amrie, Thanks your your review. I apologies for the inconvenience caused. This has never ever happened before. I don't understand why you didn't complain to management we would have sorted the problem out. Johannes came to light the donkey boiler early Saturday morning and again in the afternoon and you where all sitting out sit you did mention anything to him either. On Monday evening when I phoned you after reading the review you told me that you where too busy you could let me know. We had chatted on WhatsApp earlier in the week you could have just sent me a message to tell me about the lights. Regards Josie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c1364526687d710ef27400c22ceb992d34f12d546b44c8b92fbf1e70bc6f318c74ac2a94f9a3cc5ec7f22daaa9ea7eb775c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 68 5 1 5 Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868061056704 29.912044518555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang