Mountain Gem
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Odette G - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Lees meerMountain Gem se terugvoer
Odette, thank you so much for the beautiful review and great score rating and for taking the time to share your experience at Mountain Gem. It was so nice to have met you, we loved having you, you were awesome guests and are always welcome at Mountain Gem. We look forward to welcoming you back.
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Mountain Gem se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi resensie, Andre. Dit was so lekker gewees om vir jou en Annelize te kon ontmoet het en julle was sulke lekker mense gewees. Ons sien uit om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Julle is natuurlik altyd by ons welkom.
Kevin V - Aug 2022
Algehele gradering
Hartlike, vriendelike ontvangs! Liesel gasvrou duisend!
Mountain Gem se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi resensie Kevin en dankie dat julle besluit het om by ons te oornag. Dit maak ons hart altyd so warm as ons sien en hoor ons gaste was gelukkig en het lekker by ons oornag. Ons sien uit om vir jou en Marietjie in die toekoms weer terug te verwelkom en julle is natuurlik altyd by ons welkom.
Anton S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was amazing om te sien dat daar nog mense in ons land is wat goeie diens lewer.
Mountain Gem se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anton. Blapse gebeur maar die een of ander tyd met ons almal. Gelukkig kon ons julle akkommodeer en dit was vir ons lekker om julle te kon help en ontmoet het. Julle is natuurlik altyd welkom.
Toekie S - Apr 2022
Algehele gradering
Een woord, uitstekend.
Mountain Gem se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Toekie. Bly julle het julle verblyf by ons geniet en julle is natuurlik altyd welkom.
Paul W - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly, attentive hosts.
Mountain Gem se terugvoer
Thank you for the great score and review Peter. You and Les are always welcome and we look forward to seeing you back again.
As for the stairs and passage, this is unfortunately unavoidable as we are located on a hillside. We do however mention in our fine writing section under house rules that we do not recommend the accommodation for the elderly, disabled or small children.
Louise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustige en mooi plekkie om te bly.
Mountain Gem se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Louise. Bly julle het julle verblyf by ons geniet en julle is natuurlik altyd welkom.
Aaron N - Des 2021
Algehele gradering
Very relaxed atmosphere.
Mountain Gem se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Aaron. Bly julle het dit by ons geniet en julle is altyd welkom.
Karin S - Nov 2021
Algehele gradering
Super awesome.
Mountain Gem se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment Karin. Julle is natuurlik altyd welkom.
Nico H - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en baie lekker!!
Mountain Gem se terugvoer
Baie dankie Nico. Bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shaun-straat 8b, Baysvalley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat