Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Glimpse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese blyplekkie- perfek! Mountain Glimpse sal al jou verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend mooi. Baie netjiese en skoon eenheid. Rustige omgewing met pragtige berguitsig. Die plekkie het alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal die plekkie enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Ag Charmaine, vreeslik dankie vir die wonderlike resensie en mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien!

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

More than satisfied all round. Great location and accommodation had all we needed for a comfortable stay to explore the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Thank you for the wonderful review, Anne. It was lovely hosting you. We are looking forward to hosting you again in the near future.

Elsabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker rustig en mooi. Vriendelike, pragtige gasvrou, netjiese skoon plekkie met alles wat jy benodig, privaat en veilige omgewing, nabygeleë gerieflikheidswinkel. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Elsabe. Dit was heerlik om julle te huisves. Ag kom kuier asb. sommer vinnig weer in die Kaap, sal so lekker wees om julle weer te sien.

Jeanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal definitief weer by Mountain Glimpse bly. Baie lekker gebly. Pragtige skoon, netjiese plek en veilige omgewing. Baie goeie kommunikasie en inligting deur gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Baie dankie vir die goeie resensie, Jeannette. Dit was heerlik om julle hier by ons te hê en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom!

Janie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike verblyf! Waarde vir geld! Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Plek was baie goed ingerig vir kragonderbrekings. Daar was lugreëling sowel as laaibare waaiers en lampe. Baie mooi, netjies en baie skoon! Geen negatiewe kommentaar - die eenheid het alles wat mens nodig het! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Janie. Dit was so lekker om julle hier by ons te hê en ons hoop ons sien julle sommer gou weer!

Estelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our stay at Mountain Glimpse. Would definitely go back. We enjoyed our stay at Mountain Glimpse. Would definitely recommend it to my family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Thank you for the wonderful review, Estelle. It was a privilege hosting you and we are looking forward to welcoming you back in the near future.

Liezl V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, skoon, veilig. Gasvrou se kommunikasie was wonderlik en deeglik. Ek sal Mountain Glimpse vir seker aanbeveel. Baie stil veilige omgewing. Baie klein dingetjies in die verblyf waaraan die gasvrou gedink het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Liezl. Dit was heerlik om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

Tania Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustigheid met uitsig oor die berg. Baie lekker verblyf en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Dankie vir die wonderlike resensie, Tania. Dit was heerlik om jou ouers by ons te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer!

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Aanbeveelbaar. Heerlike rustige plek, voldoende vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Baie dankie Francois. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer te sien wanneer julle in die Paarl kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Labruscastraat 19, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f56d7aa40866ec0cb46b2623f4c9a84975ed37a0d9bccbb94aa14b9e5d0251b97f740bf288fec7bf215229d3d20771b2ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 19 Labrusca Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.710198676776 18.958475931283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang