Mountain Glimpse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Juanri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine S - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastiese blyplekkie- perfek!
Kobus V - Jul 2024
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Mountain Glimpse se terugvoer
Ag Charmaine, vreeslik dankie vir die wonderlike resensie en mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien!
Anne K - Jun 2024
Algehele gradering
More than satisfied all round.
Mountain Glimpse se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Anne. It was lovely hosting you. We are looking forward to hosting you again in the near future.
Elsabe M - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en mooi.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Elsabe. Dit was heerlik om julle te huisves. Ag kom kuier asb. sommer vinnig weer in die Kaap, sal so lekker wees om julle weer te sien.
Jeanette B - Mei 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer by Mountain Glimpse bly.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Jeannette. Dit was heerlik om julle hier by ons te hê en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom!
Janie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf! Waarde vir geld!
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Janie. Dit was so lekker om julle hier by ons te hê en ons hoop ons sien julle sommer gou weer!
Estelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Mountain Glimpse. Would definitely go back.
Mountain Glimpse se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Estelle. It was a privilege hosting you and we are looking forward to welcoming you back in the near future.
Liezl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, veilig.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Liezl. Dit was heerlik om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer!
Tania Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid met uitsig oor die berg.
Mountain Glimpse se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie, Tania. Dit was heerlik om jou ouers by ons te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Francois D - Mei 2023
Algehele gradering
Aanbeveelbaar.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie Francois. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer te sien wanneer julle in die Paarl kom kuier.
Charlton N - Jan 2023
Algehele gradering
Was uitstekend.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Charlton. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Simon S - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie kommunikasie.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Simon. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Mountain Glimpse
Mona B - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese blyplek.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie Mona
Dit was lekker om julle te huisves, ons hoop ons sien julle gou weer!.
Kyle N - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Mountain Glimpse se terugvoer
Thank you for the wonderful review Kyle. It was a pleasure hosting you.
Danel D - Sep 2022
Algehele gradering
Very neat and quiet place, value for money no doubt. I would recommend it as a 5 star place.
Mountain Glimpse se terugvoer
Thank you for your review Danel. It was a pleasure hosting you.
Johann V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, uitstekend.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Johann. Dit was 'n voorreg om jou te huisves.
Lauren B - Aug 2022
Algehele gradering
Worth every cent.
Mountain Glimpse se terugvoer
Thank you for the wonderful review Lauren. It was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon!
Annetjie N - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Annetjie. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Louise H - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik gekuier.
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Louise. Dit was heerlik om julle te huisves, ons sien uit om dit binnekort weer te doen.
Anne-marie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Mountain Glimpse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Anne-Marie. Dat was heerlik om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Labruscastraat 19, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang