Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Haven Villa

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 880 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Mountain Haven Villa is 'n afgesonderde selfsorghuis wat op 'n rustige plaas geleë is aan die voet van die Witzenberge binne 10 km vanaf Wolseley. Die plaashuis bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Hierdie volledig gemeubileerde, sonkrag-aangedrewe huis kan tot 8 persone akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.

Die plaashuis het 'n goed toegeruste kombuis met 'n gas-toonbankstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, en 'n verskeidenheid toebehore, breekware en eetgerei om te gebruik. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n groot etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, banke om op te ontspan, en 'n houtkaggel.

Die leefarea lei na die stoep wat uitkyk oor die rotsplonspoel. Boonop het die huis 'n braai-area wat gaste welkom is om te gebruik, en ook 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit word aanbeveel dat die eiendom slegs deur 'n SUV of hoëvryhoogtevoertuie bereik kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Mountain Haven Villa
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Haven Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c39a278e3f9cf069644f3604b3591b5a32ac2ce7975411d204ead0f20d345b957e23b4cf6107ba006178bd1d6bad8043f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 Weltevrede Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.366963500717 19.229431620894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang