Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Hide @ Bronberg Conservancy

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Hide @ Bronberg Conservancy is 'n afgesonderde vakansie-chalet by Bronberg Mountain Retreat wat sowat 11 km buite Tierpoort geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié eenheid kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n buitelugstort in. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoofgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die 2-sitplek-etenstafel geniet.

Deur die skuifdeure is 'n houtdek met buitesitplek en 'n gasbraai waar gaste ten volle kan ontspan terwyl hulle uitkyk oor die omliggende bosveld. Hierdie eenheid word met sonkrag gerugsteun en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is verskeie wildspesies wat gereeld verbykom soos Wildebeeste, Sebras, en Ystervarke om net 'n paar te noem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Gaste dink Mountain Hide @ Bronberg Conservancy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f74a6de0a536712cd9cfe49e9a9ecb9c203425cdb744264032a37a48d5bd5c45f78d21533c946143ff01ad7ba7a9b898176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Graham Road Desert Wolf 766-JR 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.911483272876 28.449807493069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang