Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Hide @ Bronberg Conservancy

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Hide @ Bronberg Conservancy is 'n privaat vakansie-chalet by Bronberg Mountain Retreat sowat 11 km buite Tierpoort. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat uit die stad wil ontsnap.

Die chalet bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n buitelugstort in. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die chalet het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoofgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n houtdek met sitplek, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die omliggende bosveld. Die chalet het 'n rugsteun-sonkragstelsel en toegang tot gratis WiFi.

Daar is verskeie wildspesies wat gereeld naby die chalet wei soos wildebeeste, sebras en ystervarke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Gaste dink Mountain Hide @ Bronberg Conservancy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Graham-weg, Desert Wolf 766-JR, Tierpoort, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f74a6de0a536712cd9cfe49e9a9ecb9c203425cdb744264032a37a48d5bd5c45f78d21533c946143ff01ad7ba7a9b898176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Graham Road Desert Wolf 766-JR 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.911483272876 28.449807493069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang