Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mountain House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Kobuys Farm Portion 28, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountain House is 'n lieflike selfsorgplaashuis op Cango Caves Estate, buite Oudtshoorn. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die Klein Karoo met uitsigte oor die Swartberge.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei hierdie kamers beskik oor en suite-badkamers wat toegerus is met storte, wasbakke en toilette. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV met beperkte DStv-kanale en 'n ingeboude binnebraai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die skadu-patio met 'n buitebraai of lekker swem in die eko-swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié eiendom is sowat 1,6 km van die Kangogrotte af en sowat 27,5 km buite Oudtshoorn waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R328, De Kobuys Farm Portion 28, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Kobuys Farm Portion 28, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcaaac4237048b21cd225c00172f192cbdf2c5054183b967d6c91bffff2c51701d15d9c4288ba4f881760560745a3bc7137f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) R328 De Kobuys Farm Portion 28 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.400277655481 22.214804768562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456