Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Brett V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Excellent. We had a great time in the Karoo. The accommodation was comfortable and the farm was beautiful. Highly recommended if you are looking to get away from it all and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Mountain House
Thank you, Brett and family. Looking forward to seeing you again in the future. Kind regards, Gert and Julia

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Een van my top-5 gunsteling plekke ooit! Baie dankie Gert en Julia. Ongelooflike plek! 'n Absolute moet vir enige iemand wat hou van natuur en isolasie. Goeie beddens, lekker hot-tub en wonderlike gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Mountain House
Baie dankie Johan en Adri. Dit was ook vir ons 'n voorreg om jul te ontmoet. Hoop ons sien eendag weer. Vriendelike groete, Gert en Julia

Harmen L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Mooie wandelingen gemaakt. Goed uitgezette routes. Erg mooie omgeving. Prachtige plek. Erg vriendelijke mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Mountain House
Thank you so much, Harmen. We enjoy sharing our farm with you. Hope to see you again in the future. Kind regards, Gert and Julia Hattingh

Minette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Definitely die moeite werd. Was baie tevrede. Dit was verskriklik lekker. Lekker wegbreekplekkie. Met 'n pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Mountain House
Dankie Minette. Hoop ons sien eendag weer vir jou. Was net 'n plesier om jou hier te hê.

Elizna G
1 nag
5.0
Apr 2023

Wonderlike wegbreek. Ons gesin het 'n rustige aand in die Karoo gesoek en dit is presies wat dit was. Julia was vreeslik gasvry. Die huis was baie netjies en ingerig met alles wat nodig was. Sal dit verseker voorstel. Ons kon nie met ons Kar by die Mountain House uitkom nie, maar die gewone Karoo-huis was net so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Asemrowend. Baie oulik. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Baie mooi, stil en veilig. Baie mooi uitsig oor die Karoo. Baie stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Mountain House
Baie dankie Jan en gesin. Beste wense vir 2024. Groete Gert en Julia

Jon G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wow. The house was fantastic, and the hot tub was a great experience, I will make a plan to go again. You will need high car clearance to get there, but is all part of the journey. The hosts were great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Mountain House
Thank you so much Jon and family. Look forward seeing you again. Kind regards, Gert and Julia hattingh

Sue E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Restful. Pure Karoo magic at this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Mountain House
Thank you Sue and friends. Hope to see again one day. Kind regards Gert and Julia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkfontein-plaas, Langs die R353, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82a2399cb4f68f7c5a709abb17f8ec03b6b62decb6c48580965797c0c5b0ade35d79ce9bfe626d887c64ac2b8cbf10e593cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Kalkfontein Farm Off the R353 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.557777777778 21.979444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang