Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Lake Guesthouse

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxalisweg 4689, Silversands, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 R2 465 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain Lake Guesthouse is 'n lieflike selfsorg-houerhuis in die hartjie van Silversands, Bettysbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie, aangesien hierdie huis wonderlike uitsigte oor die meer en berge het.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer lei na 'n toegeboude houtdek met 'n slim-TV met stroomdienste, 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n uitnodigende houtbrandbad wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die ligging van hierdie eiendom is 2 minute se ry vanaf pragtige strande en die Harold Potter Botaniese Tuine. Die bekende Arabella-gholfbaan is net 15 minute weg en gaste kan seisoenale walviskyk in Hermanus geniet wat sowat 30 minute weg is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Oxalisweg 4689, Silversands, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxalisweg 4689, Silversands, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76335ef1d80b87ac84f13dd3abce330fa5e9539eb3b530607b838aea79ef5954b73c672b32649b97b539481e7810843292ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 465 per nag (plek vir 4) 4689 Oxalis Road Silversands 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.358805283371 18.889851868123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang