Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Lights

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kezelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Mountain Lights
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Yolanda C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Kuier was lekker net baie koud gekry.

Verblyf was goed. Lekker rustig en privaat. Die beddegoed moet aangepas word. Die duvet is baie dun vir die dubbelbed, dit maak 'n lekker dik mikrofiber inner nodig omdat dit nou winter is. Asook komberse moet vervang word, nie throws nie, dus vir die somer. Julle kan mos die prys verhoog in die winter om die winteraanpassing te doen. Braai maak 'n afdak wat ons nie te veel groen kon braai nie.

Mountain Lights se terugvoer

Yolanda, baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie jammer om te hoor dat die elektriese warm komberse op die beddens nie warm genoeg was nie. Ons sal definitief die idee oor 'n afdak vir die toekoms oorweeg. Dit is egter ongelukkig nie so maklik om sommer net 'n afdak te bou in 'n kompleks nie, daar is 'n hele proses vir goedkeuring. Ons hoop om julle weer te sien.

Mountain Lights
David L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

I will definitely visit again.

Mountain Light is the best guy. I encourage all to visit this place. Less than 500m to the beach, nice sea view and mountain. The unit has everything. Thank you for hosting us, we really enjoyed. The deposit doesn't even take a day to reflect in your bank account.

Melissa C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C

Wonderful and relaxing.

Amazing comfortable place. It has everything you need, and the place is very clean with beautiful crystal stone lights for a romantic atmosphere.

Eddie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie M

I had a wonderful stay.

It was great. Will go back again.

Navarro A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Navarro A

Was amazing.

Was amazing, nice and quiet, very nice place to rest with family.

Farren H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Farren H

Rustig, lekker en gesellig.

Aanbeveel ja, maar die muurproppe was dood die Sondag oggend, so daar was geen krag nie. Die een bank was weg omdat dit stukkend is, so daar was 'n tekort aan sitplekke. Die badkamerdeur en die deur aan die balkonkant maak nie reg toe nie. Aan die braaikant sal 'n afdak waardeer word, veral in die winter vir die reën wanneer 'n mens braai. Netjiese breekware / eetgerei sal ook waardeer word.

Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariners Place 48, La Casa Apartments 20, Gordonsbaai, 714, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8547be03c4311ba805f2c207f2f20a2972ba1c4cdc343ed1857294e9b79c558baae7fdb2d7b13a5e22fdcce8a2f1ab63ccce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 48 Mariners Place 20 La Casa Apartments 714 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.152866817708 18.877290487289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang