Mountain Lights
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kezelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Yolanda C - Jul 2024
Algehele gradering
Kuier was lekker net baie koud gekry.
Mountain Lights se terugvoer
Yolanda, baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie jammer om te hoor dat die elektriese warm komberse op die beddens nie warm genoeg was nie. Ons sal definitief die idee oor 'n afdak vir die toekoms oorweeg. Dit is egter ongelukkig nie so maklik om sommer net 'n afdak te bou in 'n kompleks nie, daar is 'n hele proses vir goedkeuring. Ons hoop om julle weer te sien.
David L - Mrt 2024
Algehele gradering
I will definitely visit again.
Melissa C - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Eddie M - Jun 2024
Algehele gradering
I had a wonderful stay.
Navarro A - Mei 2024
Algehele gradering
Was amazing.
Farren H - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker en gesellig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mariners Place 48, La Casa Apartments 20, Gordonsbaai, 714, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang