Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Magic 1

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Awesome view and great location. Only the toaster did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Saligigheid. Sal die plek beslis aanbeveel. Beeldskone uitsig en baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie lekker omgewing en mooi uitsig. Baie lekker gekuier. Dit is 'n baie lekker plek om uit te span by. Die uitsig is fantasties. My vrou het die buitebad baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Vir 1/2 nagte voldoende. Wonderlike uitsig. Baie warm in containers. Daar is nie voldoende beskerming teen son op die dek of selfs die containers nie - op baie warm dae is dit bakoven! Die stoele/hangmat kort kussings. Geen skinkbord in die kombuis. Die stort kort 'n handreëling vir ouer persone. Geen plek om handdoeke op te hang. Die trappe op na die dek was eenvoudig te hoog!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Trixi J
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2023

I really liked the location and being away from the bustle - I was travelling for business with a road trip afterwards and this property ticked all my boxes and they were available for an instant booking - a big plus in my view. I loved the fact that we could do an immediate booking on our road trip. I also loved the location with its fabulous views. The property was well-equipped and provided for loadshedding lamps and operated with a gas stove and geyser. Smaller niggles should be fixed, as I informed the owner. I personally thought the 250 cleaning fee for 1 night was a bit steep, but it was stated upfront. I will definitely return. Leigh was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe85c78e0f00f7a56e2385883e32d92662221a6ed0b753c3f21a88a0cb6b877cb87878d79c73d09c07d3867d24aebc559fd58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Touw Rivier Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.984131971446 22.612650863043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang