Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Magic 1

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain Magic 1 bied unieke selfsorgverblyf in 2 opgeknapte skeepsvraghouers en dit spog met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte. Dis die ideale verblyf vir 'n rustige wegbreek uit die besige stad en vir gaste wat die ongelooflike Tuinroete wil verken.

Die 2 skeepsvraghouers bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer in die eerste skeepsvraghouer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, is in die tweede skeepsvraghouer. Daar is ook 'n etenstafel en die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi vir gaste wat wil werk.

Dié 2 skeepsvraghouers word deur 'n houtdek verbind en daar is meubels, 'n hangmat en braaigeriewe waar gaste lekker saam kan kuier en die uitsig geniet. 'n Buitebad is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anita V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome view and great location. Only the toaster did not work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Liza V
Saam met lewensmaat
4.8
Saligigheid. Sal die plek beslis aanbeveel. Beeldskone uitsig en baie lekker blyplek.
Jan 2024
Johan F
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker omgewing en mooi uitsig. Baie lekker gekuier. Dit is 'n baie lekker plek om uit te span by. Die uitsig is fantasties. My vrou het die buit...
Sien meer
Jun 2023
Trixi J
Saam met vriende
4.4
I really liked the location and being away from the bustle - I was travelling for business with a road trip afterwards and this prop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Peter S
Saam met lewensmaat
4.2
Vir 1/2 nagte voldoende. Wonderlike uitsig. Baie warm in containers. Daar is nie voldoende beskerming teen son op die dek of selfs die containers nie ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Magic 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7aeb313d366d0eb6da1c061f327ab1697379d18dd96c4d7092f8ef3a822bafeb3d079b423f4c0b25bcb1a9f8f0e97315e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Touw Rivier Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.984131971446 22.612650863043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang