Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Magic 2

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 553 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Magic 2 bied unieke selfsorgverblyf in 'n opgeknapte skeepsvraghouer met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte. Dit is die ideale verblyf vir 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis en vir gaste wat die ongelooflike Tuinroete wil verken.

Die skeepsvraghouer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n etenstafel het. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek, asook 'n lessenaar en gratis WiFi vir diegene wat moet werk.

Die skeepsvraghouer lei na 'n kuierarea buite met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die omgewing. Daar is ook 'n buitestort en 'n hangmat in die skaduwee.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Magic 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 553
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c6f109d8d06f318a23a175cb6869d7ea966d2af2441638c0f891f0619f7ce2cd868f27c666217648507b22c81972da70350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 553 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Touw River Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.984098610429 22.612661591879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang