Mountain Manor Guest House and Day spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Charlize N - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer Mountain Manor Guest House besoek.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Charlize.
Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gemaklik moet wees en hul verblyf by ons geniet.
Sien uit na jul volgende kuier.
Natasha T - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees en ek sal met graagte weer terug gaan.
Gerald Z - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent and peaceful.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Thanks Gerald we do value all our Guests feedback.
Look Forward to your next visit.
Cathy B - Apr 2024
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel. En sien julle binnekort weer.
Angelique S - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable and friendly.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Thank you, Angelique. It was a pleasure hosting you and we will use your feedback to maintain and improve our standards. We look forward to your next visit.
Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Claudie E - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie mooi uitleg.
Adriaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Naomi H - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige kamers, baie netjies! Ons het wel bietjie gesukkel om die ingang te kry.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Baie dankie Naomi dit is vir ons ook altyd lekker as ons gaste dit geniet.
Ons neem kennis van jou voorstel vir borde vir die ingang.
Sien uit na julle volgende besoek
Belinda P - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf saam met familie en vriende. Vriendelikste personeel, veral Vicky en Lynette. Lynette het soos familie gevoel.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Baie dankie Belinda.
Dit is vir ons ook altyd lekker as ons kliente dit geniet.
Sien uit na jul volgende kuier.
Melanie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon kamer en rustige atmosfeer️.
Leon V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing. Ruim vertrek.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Thank you Sonja for the review, we value all client feedback and use it to improve our service. We will defiantly consider the coffee mugs in the rooms and look in to replacing the towels.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Craig S - Okt 2023
Algehele gradering
It's okay for a one-night, local requirement.
Jan C - Okt 2023
Algehele gradering
Stay was fine, no breakfast was supplied at advertised time.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Thank you Jan for the review, we value all client feedback and use it to improve our service.
Our sincere apologies the floor assistant was using public transport that was slightly late that Sunday morning. Being the reason why you caught her at the gate on your way out.
Andre T - Sep 2022
Algehele gradering
Quick overnight stay.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Thanks Andre
Jackie K - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklike, veilige en rustige verblyf.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Groot Plesier Jackie sien uit om jul in die spa te bederf volgende keer
Sindisiwe D - Jul 2022
Algehele gradering
It was good, very hospitable.
Charmain S - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice.
Anlia V - Sep 2020
Algehele gradering
Good and friendly service received from staff.
Lees meerThembi H - Jun 2019
Algehele gradering
Everything was perfect.
Margaret L - Jul 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Dewet S - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful and relaxing breakaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige en ontspannende wegbreek.
Wonderlike wegkruipplek weg van die besige stad. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ek was mal daaroor om te ontspan in die tuin.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carla D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies
Nikette L - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Velly S - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfect.
Michelle F - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Annetjie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel.
Bennie V - Apr 2018
Algehele gradering
Romantiese wegbreek.
Seshnie N - Feb 2018
Algehele gradering
The place has a relaxed atmosphere.
Zanele M - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderful, great experience.
Stefan D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal weer kom.
Step W - Mrt 2018
Algehele gradering
Bestuurder het veel te leer oor hoe om klagtes te hanteer.
Anton D - Nov 2018
Algehele gradering
Goed genoeg, maar kan maklik klein goedjies beter doen.
Lees meerArtemis H - Nov 2017
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay and your staff were extremely friendly and competent!
Nonkululeko M - Nov 2017
Algehele gradering
The customer service is good.
Eugenio M - Sep 2017
Algehele gradering
Very nice, service was excellent.
Theodor P - Mrt 2017
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en waarde vir geld.
Otto S - Sep 2017
Algehele gradering
Het voldoen aan ons verwagtinge.
Refiloe N - Jul 2017
Algehele gradering
Absolutely brilliant, definitely be back again for an extended stay.
Mpho R - Des 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Nicolene G - Jul 2017
Algehele gradering
Nie 'n bestemming om uit te rus nie.
Lees meerNichola T - Aug 2016
Algehele gradering
Very cute and tidy.
Mountain Manor Guest House and Day spa se terugvoer
Thanks we have taken note of the comment regarding the directions to Che'Charlene.
Schunemann M - Sep 2015
Algehele gradering
Sal die gastehuis definitief nie aanbeveel nie!
Anna C - Jun 2014
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet.
Charlene M - Sep 2014
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, dit voel glad nie asof jy in Pretoria is nie.
Anel B - Okt 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Annatjie P - Jan 2013
Algehele gradering
It was one of the best stays ever
Birgitta B - Feb 2013
Algehele gradering
Very nice place and friendly atmosphere
Nic P - Mei 2013
Algehele gradering
Baie genotvol
Lynette S - Jun 2013
Algehele gradering
Die kamer was lieflik en die personeek baie vriendelik!
Steven S - Mei 2012
Algehele gradering
Fantabulous expeience
Ronald K - Apr 2012
Algehele gradering
Very friendly service and an enjoyable stay
Errol B - Apr 2012
Algehele gradering
Wonderful, peaceful setting. Comfortable rooms and friendly people.
Carole H - Aug 2011
Algehele gradering
I loved getting back to my lovely room after work every day, warm caring service
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henrystraat 79, Shere, Pretoria-Oos, 0012, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang