Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Manor Guest House and Day spa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henrystraat 79, Shere, Pretoria-Oos, 0012, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mountain Manor Guest House and Day spa skuil in 'n stil deel aan die ooste van Pretoria net vanaf Lynnwood-weg.

Verblyf beskik oor 7 luukse en suite-kamers. Elke suite het lugversorging, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe,'n yskassie, luukse toiletware, haardroër, katoenlinne, handdoeke en gemaklike stoele.

Daar is 'n spa, groot swembad, Jacuzzi, braai-area, WiFi, konferensiegeriewe, wassery, Country Style Deli en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die spa op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe, wildritte en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Charlize N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer Mountain Manor Guest House besoek. Die verblyf was baie mooi en ons is baie vriendelik verwelkom. Die verblyf was baie bekostigbaar.
Jan 2024
Natasha T
5.0
Dit was heerlik gewees en ek sal met graagte weer terug gaan. Dit was baie privaat, gemaklik, Linette was baie vriendelik en behulpsaam. Oupatjie was ...
Sien meer
Sep 2023
Gerald Z
5.0
Excellent and peaceful. It is a very peaceful place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Sal vir seker weer aanbly. Geriewe was skoon, staff baie vriendelik en sal aanbeveel aan ander.
Jul 2023
Cathy B
Saam met lewensmaat
4.8
Sal dit definitief aanbeveel. En sien julle binnekort weer. Jy is 'n awesome gasvrou. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die rustigheid was baie lekker...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Henrystraat 79, Shere, Pretoria-Oos, 0012, Gauteng
  • Gaste dink Mountain Manor Guest House and Day spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henrystraat 79, Shere, Pretoria-Oos, 0012, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNzYwZTA5LWZlNzItNDJjNC05YjJlLWRjYjg2MzE3NjRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 79 Henry Road Shere 0012 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.803544444313 28.362547433135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang