Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Manor Guest House and Executive Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bredastraat 17, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 338 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mountain Manor Guest House and Executive Suites skuil teen Tafelberg se hange in Oranjezicht. Mountain Manor bied gerieflike verblyf in 2 erfenishuise wat pragtig opgeknap is. Dié 2 eiendomme is bymekaar en gaste kan die geriewe by albei huise gebruik.

Dié gastehuis bied verblyf in 12 en suite-gastekamers wat 5 standaardkamers en 7 superieure kamers insluit. Elke kamer het linne, badhanddoeke, 'n TV en 'n haardoër.

Daar is 5 selfsorgsuites in 'n erfenishuis met historiese afwerkings. Elke selfsorgsuite het 'n badkamer, kombuis en eetarea. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.

Mountain Manor bied 'n eerlikheidskroeg, swembad, tafel met toer-inligting en 'n sakesentrum met 'n konferensiekamer, internet-stasie en gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Bredastraat 17, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 338
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 338
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bredastraat 17, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf77cd077a0f369ec6a5c7220825dcb35f9e8c2ed3bbf02a32d9d3238a76d78454a51abbbdb6110de27278c5e807d463dcf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 338 per nag (plek vir 2) 17 Breda Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.935258676647 18.416406500664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang