Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Manor Guest House and Executive Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bredastraat 17, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 003 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mountain Manor Guest House and Executive Suites is teen die onderste hange van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Mountain Manor bied gerieflike verblyf in 2 erfenishuise wat tot hul eertydse glorie gerestoureer is. Die 2 eiendomme vloei in mekaar in en gaste kan van die geriewe tussen beide huise gebruik maak.

Die gastehuis bied verblyf in 12 en suite-gastekamers, wat bestaan uit 5 standaardkamers en 7 superior kamers. Elke smaakvol versierde kamer is toegerus met linne en badhanddoeke, 'n TV en 'n haardroër.

Daar is 5 selfsorg-suites in 'n bekoorlike erfenishuis met historiese toebehore. Elke selfsorg-suite het 'n badkamer en 'n kombuis en eetarea. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond.

Mountain Manor bied 'n eerlikheidskroeg, 'n swembad en reistoonbankinligting, sowel as 'n sakesentrum met 'n konferensiekamer, 'n internetstasie en gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Bredastraat 17, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 003
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bredastraat 17, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf77cd077a0f369ec6a5c7220825dcb35f9e8c2ed3bbf02a32d9d3238a76d78454a51abbbdb6110de27278c5e807d463dcf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 003 per nag (plek vir 2) 17 Breda Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.935258676647 18.416406500664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang