Mountain Marina - One Bedroom Premier 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Marina - One Bedroom Premier 2 is 'n bekoorlike waterfrontwoonstel in Kaapstad en spog met 'n uitsig oor die kanaal en die eiland in die Victoria and Alfred Waterfront Marina Residential. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie uitstekende ligging is uniek, luuks en is net 'n hanetreetjie vanaf lekker eetplekke, inkopiesentrums, besienswaardighede en konferensieplekke.
Dié tuinwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat na 'n stoep lei. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n stoep met buitesitplek.
Gratis WiFi en 'n veilige enkelparkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste toeganklik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 42
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang