Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Marina - Three Bedroom Premier Private Pool 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountain Marina - Three Bedroom Premier Private Pool 1 is 'n ruim woonstel in Kaapstad en bied 'n eiland voor die One & Only Hotel. Hierdie woonstel is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, winkels, besienswaardighede en konferensieplekke af.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede en derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n TV en gemaklike rusbanke wat lei na 'n balkon met 'n etenstafel, sitplek en stoele.

Gaste kan die luukse, privaat swembad en 'n terras geniet. Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou het ook 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chanel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 42

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1615a6a1a6dc82900635869dcafabe760304d6a90c88252e48cad2c8aa5b247b7edded2c828319a681469fa03893d93fb446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 6) 7 W Quay Road Victoria and Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910449058883 18.42148670569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang