Mountain Marina - Two Bedroom Premier 12
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quay-weg 7 W, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain Marina - Tweeslaapkamer Premier 12 moderne woonstel met uitsigte oor die kanaal in die V&A Waterfront Marina Residential in Kaapstad. Die verblyf is net 'n hanetreetjie vanaf lekker eet- en inkopieplekke, besienswaardighede en topklas konferensiegeriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die ruim leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Dit lei na 'n balkon met sitplek.
WiFi en veilige parkeerplek op 2 parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou het ook 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 42
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Quay-weg 7 W, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quay-weg 7 W, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang