Mountain Marina - Two Bedroom Premier 13
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain Marina - Two Bedroom Premier 13 is 'n lieflike woonstel in Kaapstad wat noord front en 'n uitsig oor die kanaal en die eiland in die marina bied. Die luukse woonstel is net ’n hanetreetjie vanaf restaurante, inkopiewinkels, besienswaardighede en topklas-konferensiegeriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV en gemaklike rusbanke en dit lei na 'n stoep met gemaklike sitplek en 'n etenstafel.
Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke word voorsien. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens en ’n gemeenskaplike gimnasium wat teen ’n daaglikse fooi beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 42
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang