Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Marina - Two Bedroom Premier 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 120 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain Marina - Two Bedroom Premier 8 is 'n moderne woonstel in Kaapstad en bied 'n uitsig oor die eiland in die Victoria & Alfred Waterfront Marina Residential. Hierdie uitstekende ligging bied unieke marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, inkopies, besienswaardighede en topklas-konferensieplekke af.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n stoep met buiterusbanke lei.

Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou beskik oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chanel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 42

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 6 120
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: W Quay-weg 7, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ab93b53428d1557322e1334a7ae4e9801aa0674c8c0e2ee589a46fdd160a73c7ec724063747fa1a13d05a461a537caa63d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 120 per nag (plek vir 4) 7 W Quay Road Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91044534088 18.421487872159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang