Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Marina - Two Bedroom Premier Private Pool 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: W Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain Marina - Two Bedroom Premier Private Pool 2 is 'n lieflike grondverdiepingwoonstel in Kaapstad wat 'n privaat swembad bied met 'n uitsig oor die kanaal en die eiland. Die ligging bied unieke marina-styl luuksheid in een van die wêreld se mees gesogte gebiede, net 'n entjie van lekker eetplekke, inkopies, besienswaardighede en vooraanstaande konferensieplekke af.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n stoep met buitesitplek, 'n swembad en sonstoele lei.

Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chanel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 42

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • W Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 7 875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: W Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79d8a27b66eb86643226adacc95694e759b526a13b4568ff2c42cd16ce8b61b10a429c86b66a9536f13d0518fa3a6a62fba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 875 per nag (plek vir 4) 7 W Quay Road Victoria and Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910372525616 18.421427093193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang