Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Mist

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Krystal T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Excellent! The folks from Mountain Mist were fantastic. So friendly and helpful. The place is tidy and clean and has all the relevant amenities. Great location too and felt perfectly safe. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mini L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Good holiday. Comfortable, clean, TV, WiFi, braai under cover, good bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Home away from home. Die tydperk by Mountain Mist was stunning. Die uitleg van die huis is perfek. Gerieflik. Dit is pragtig binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gerieflike verblyf en so baie dinge om in Betty's Baai te doen! Asemrowende uitsig op die see, doer onder en die berg hier teen mens. Gerieflike verblyf, treffende swart en wit dekor, deurlopend. Genoeg badkamergeriewe en heerlike kuierareas, binne en buite. Die kinders was verlore in die sprokiesagtige tuin, volwassenes verlekker in die fynbos en voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome. Thank you so much for the lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Twee nagte saam met kinders wat uit die Kaap by ons aangesluit het. Heerlik gebly. Baie ruim. Bietjie aan die oudmodiese kant maar alles is funksioneel. Kort so 'n bietjie opgradering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Brad-lee J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantasties. Dit was baie lekker. Sal dit aan almal aanbeveel wat 'n wegbreek wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosalind P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Het 'n wonderlike tyd gehad met verblyf. Die tuin agter die huis was amazing met die handgemaakte diere. Ek en my 5 vriendinne het die tyd geniet en dit was baie spesiaal met die warmte wat binne huis was. Ons almal het met aankoms regdeur geslaap. Felt like royalty.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candace L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Blissful, tranquil stay, surrounded by nature. The perfect setting for a weekend away in Betty's Bay. Centrally located, so we could go out and explore during the day. Evenings were spent enjoying the lovely braai area surrounded by nature and the sounds of the local wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-keeromstraat 3495, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1OGU0ZTEyLWVkOWMtNDAwMi04ZDEzLWNmNmNmMjZiMDNkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 3495 Restio Close Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.356451 18.895542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang